Summer Garden Guest House (The Palms)
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Drika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 61
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Carina K - Sep 2024
Algehele gradering
Naby aan winkelsentrums, hospitale, en die lughawe.
Luzanne C - Mei 2024
Algehele gradering
Baie goeie oornag verblyf.
Rene L - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lennox B - Aug 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Minette H - Nov 2023
Algehele gradering
Exceptional service.
Sonja I - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel. Skoon en netjies.
Johan F - Feb 2023
Algehele gradering
Ambivalent
Cathleen K - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing, comfortable stay.
Summer Garden Guest House (The Palms) se terugvoer
Hi Cathleen.
Thank you for the great review.
We are looking forward to your next stay with us.
See you then.
Estelle J - Jul 2022
Algehele gradering
Die verblyf was baie aangenaam en Donald het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel.
Molly C - Jan 2022
Algehele gradering
Mooi atmosfeer, die personeel is vriendelik en verwelkomend, en die kamers ongelooflik mooi.
Hansie R - Mei 2022
Algehele gradering
Hartlik ontvang. Verblyf was netjies.
Mpho M - Des 2021
Algehele gradering
We had a great stay, and great peace of mind.
Eugene P - Des 2020
Algehele gradering
It was exceptional.
Ronel S - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Cheryl N - Jun 2019
Algehele gradering
Very hospitable n welcoming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gasvry en verwelkomend.
Baie verwelkomend en ons mooi gewys na ons houthuisie. Baie lekker en knus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ronel D - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon en veilig.
Carl A - Jun 2019
Algehele gradering
Die verblyf was baie bevredigend.
Yolandi H - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties, puik ontvangs en akkommodasie in totaliteit.
Theresa O - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was baie spesiaal gemaak vir ons.
Marius V - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig, skoon, vriendelik - baie aangenaam.
Gerhard B - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Thembelihle B - Jan 2018
Algehele gradering
Amazing place to unwind, relax and just take a breather.
Nokuthula K - Jan 2018
Algehele gradering
In a very quiet location; clean and well equipped.
Hannalise N - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Chantelle V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Lenette O - Mei 2018
Algehele gradering
Ten sterkste aan te beveel.
Lees meerWilliam L - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustige atmosfeer.
France D - Des 2017
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en veilig.
Aldo M - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderful!
Estelle H - Jul 2017
Algehele gradering
Vreeslik netjies, baie behulpsame en vriendelike personeel, puik diens, baie mooi!
Elizma A - Mei 2017
Algehele gradering
Baie mooi en waarde vir geld.
Summer Garden Guest House (The Palms) se terugvoer
Baie dankie Elizma. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Summer Garden Guest House
Carrol V - Apr 2017
Algehele gradering
Lovely.
Lani S - Mrt 2017
Algehele gradering
Perfek!
Nicoline L - Mrt 2017
Algehele gradering
Het die verblyf terdeë geniet.
Elna M - Feb 2017
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras. Donald het ons baie tuis laat voel met sy verwelkoming en special.
Aljerane W - Feb 2017
Algehele gradering
Absolutely Amazing
Human M - Jan 2017
Algehele gradering
Uiters aangenaam met puik diens.
Summer Garden Guest House (The Palms) se terugvoer
Goeiedag, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle in die nabye toekoms weer terug te verwelom by ons.
Groete,
Summer Garden Guest House
Le-maitre R - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Ernest A - Sep 2017
Algehele gradering
Was lekker en baie rustig.
Lani H - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik ingerig.
Jannie J - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en fantasties.
Summer Garden Guest House (The Palms) se terugvoer
Goeiedag, Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle in die nabye toekoms weer te verwelkom. Vriendelike groete, Summer Garden Guest House.
Meisie D - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Summer Garden Guest House (The Palms) se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Hoop om julle in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Summer Garden Guest House.
Leon K - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens en waarde vir geld.
Lees meerNatasha B - Jun 2016
Algehele gradering
Netjiese rustige verblyf!
Ntshadi T - Des 2016
Algehele gradering
The place is awesome.
Summer Garden Guest House (The Palms) se terugvoer
Good day
Thank you for the positive feedback. We hope to welcome you back in the near future.
Warm Regards
Summer Garden management
Jana B - Des 2016
Algehele gradering
I found it very annoying that no one felt the need to communicate to me prior to my booking that the actual guesthouse was fully booked, and my booking was moved to the self-catering area, a distance away from the actual guesthouse.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek het dit baie irriterend gevind dat niemand my voor die tyd gekontak het om in te lig dat die gastehuis waarby ek bespreek het volbespreek was nie, en my bespreking dus geskuif is na die selfsorg-area, 'n hele entjie van die gastehuis af.
Ek voel wel dis die verantwoordelikheid van die gastehuis om die gas in te lig rakende enige veranderings of beloftes wat nie deur die gastehuis nagekom kan word nie. Ons het 'n funksie Vrydagaand gehad en tyd was nie aan ons kant nie, ons wou net by die gastehuis stop, tasse en al, gereed om deur die stort te spring en by ons funksie uit te kom. Toe moes ons eers na 15 minute se verwarring in die kantoorarea hoor dat ons glad nie daar kan bly nie - wat toe die eintlike frustrasie is. Ek moet wel sê die ander plek waar ons toe gebly het was nie sleg nie, alles was netjies en skoon wat 'n verligting was. Ek moes steeds vra om die 2 enkelbeddens saam te skuif sodat dit kan dien as die dubbelbed waarvoor ek gevra het. Ek sou steeds wou hê dat iemand voor die tyd my gevra het of ek gemaklik sou wees om iewers anders te bly as in die gastehuis waarvoor ek eintlik betaal het. Dis net goeie maniere.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Summer Garden Guest House (The Palms) se terugvoer
Good day Jana,
Kindly accept our humble apologies for not advising your prior to your arrival (as well as the delay upon arrival) that your accommodation was not at 8 Klip Street, but at 34 on 8th.
We strive to keep our guests satisfied and would like to offer you a 10% discount on your next stay with us.
We once again wish to apologize profusely for the inconvenience caused.
Kind Regards,
Nadia Landman
Summer Garden Guest House
Charles J - Feb 2015
Algehele gradering
Baie goed!
Annatjie J - Aug 2015
Algehele gradering
Dit het ons verwagtinge oortref.
Juhel B - Okt 2015
Algehele gradering
Correct.
Attie D - Nov 2015
Algehele gradering
Ontbyt is goed maar spasie is te min.
Dirk A - Okt 2015
Algehele gradering
Kamer is ontsettend klein en baie warm! Geen lugversorging!
Elmari W - Mei 2014
Algehele gradering
Great place to stay.
Johnet S - Des 2014
Algehele gradering
Absoluut ongelooflike gasvryheid.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipstraat 8, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang