Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Garden Guest House (The Palms)

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Tim C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie goeie oornag verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang, die kamers was netjies en skoon en die ontbyt was heerlik. Ek sou egter aanbeveel dat hulle die linne vervang aangesien ons laken vol gate was, maar darem skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld. Skoon kamer en vriendelike personeel. Goeie ligging en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lennox B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Very pleasant. Welcoming staff. Clean rooms. Good breakfast. All round a pleasant experience. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Exceptional service. Exceptional service and professional. The manager is a fantastic host. I would recommend this guest house to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja I
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Baie vriendelike personeel. Skoon en netjies. Sal sterk aanbeveel. Goed geleë naby winkels en skole.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2023

Ambivalent Die eenheid was baie skoon en netjies. Die beddegoed is eerste klas. As jy bietjie rustigheid soek, moet nie 'n eenheid naby die lapa vat nie, die mense raas daar tot baie laat. As jy nie van die geraas van katte hou nie, soek eerder 'n ander blyplek.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cathleen K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Amazing, comfortable stay. We had a very lovely and comfortable stay. It was spotless and the beds were very comfy, everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Drika
Summer Garden Guest House (The Palms)
Hi Cathleen. Thank you for the great review. We are looking forward to your next stay with us. See you then.

Estelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Die verblyf was baie aangenaam en Donald het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Baie goed gelëe. Netjiese kamer en badkamer. Die ontbyt was heerlik. Dankie dat selfs beurtkrag ons nie in die duister gelaat het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Molly C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Mooi atmosfeer, die personeel is vriendelik en verwelkomend, en die kamers ongelooflik mooi. Die verblyf was amazing, die kamers is mooi en groot. Alles wat jy nodig het is beskikbaar, decor is beautiful net soos huis gevoel in Mozambique. Donald was vriendelik met aankoms en vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Hartlik ontvang. Verblyf was netjies. Ek het verblyf naby N12 gesoek en toe na foto's op die webtuiste gekyk. Ek het gekry wat ek gesoek het. Heerlike ontbyt genuttig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Drika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 045
R1 045 R888
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 045
R1 045 R888
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 8, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaShj0y8tlJmTPF9IIurHX6zf5QJzpodFZXFHOiK7KOM2pdi2q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 045 nouVanaf R888 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 8 Klip Street Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.164778907284 28.30693423748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang