Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Garden Accommodation -The Flower Box

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 34, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R1 195 R1 076 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Summer Garden Accommodation - The Flower Box bied 'n rustige en veilige verblyf in Benoni, net 10 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.

Die eiendom bestaan uit 9 gemeubileerde eenhede wat elkeen en suite-badkamers het. Elke eenheid is toegerus met kombuise wat 'n yskas/vrieskas, 'n ketel, 'n mikrogolfoond en basiese eetgerei en breekware insluit. Die eenheid beskik ook oor lugversorging, DStv, WiFi en veilige parkeerplek.

Die eiendom is toegerus met kragopwekkers en watertenks om 'n ononderbroke verblyf te verseker. Hittepompe verskaf genoeg warm water vir alle gaste, en die boorgatwaterstelsel verseker dat storte altyd funksioneel is. Die meeste kamers het hul eie ingange van buite, wat direkte toegang bied.

Summer Garden Accommodation handhaaf hoë veiligheid- en higiënestandaarde en maak voorsiening vir beide vakansiegangers en sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Drika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 8ste Laan 34, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Summer Garden Accommodation -The Flower Box het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 195
R1 195 R1 076
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 195
R1 195 R1 076
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 34, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGuQK2eIeS3OCBrFJd1Cp9C3tGhq7d7FvjLwZdRJh9C138ewJUz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 195 nouVanaf R1 076 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 34 Eight Avenue Northmead 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.172416666667 28.324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang