Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Sea

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Ian D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Alles soos gesien en verwag, behalwe die hitte. Die ingang en die metode van binnegaan is effens gekompliseerd. Vir die prys sou mens ten minste elektriese komberse ook op die bed verwag het. Daar was slegs 1 warmwatersak vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Venita
Summer Sea
Liewe Ian Dankie dat jy gekies het om by ons te bly, dit was 'n plesier om jou te huisves. Ons waardeer jou kommentaar en waardeer alle resensies. Na jou mening sê jy dat ons meer komberse moet voorsien as die 4 wat reeds in die een slaapkamer eenheid is, Ongelukkig het ons met beurtkrag nie gekies om elektriese komberse in te sluit nie. Maar 'n geldige punt, dankie. Met betrekking tot die toegang, sal ons dankbaar wees vir jou insette oor hoe jy dit anders sal verwoord om dit so maklik as moontlik vir ons gewaardeerde gaste te maak. Weereens, dankie dat jy by gebly het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Venita Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 32, Summer Hill-gebou, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54fe5ca359fbc40a1f78ce991e818493412057b193e05bc56b5e06aeaa6ab06008364a458d2f0ff27fc9ea1c4773a4b71320?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 32 Main Street Summer Hill Building 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.053338263043 23.372886085458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang