Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Hill Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houlton-rylaan, Summer Hill Akkommodasie, Green Hart-landgoed, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Summer Hill Accommodation is 'n veilige selfsorgeenheid in die Green Hart-landgoed in Palm Beach.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, twee met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met net 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n bad en stort. Die slaapkamers lei na 'n leefarea met 'n sitarea en kombuis.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en ketel toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea en eetarea met 'n etenstafel met 6 stoele en rusbanke voor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Gaste kan ook die geriewe in die landgoed geniet wat 'n swembad, braaigeriewe, restaurant, wassery, plaaslike winkel en kroeg insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Angelique D
5.0
Soos bo genoem. Die Here het dit vir ons ryklik gesien. Ons het dit baie geniet, almal van ons en veilig by die huis. Dankie Jesus.
Mei 2024
Petrus N
5.0
Lekker. Baie lekker. Eienaar moet net bietjie die voorste kamer fumigeer, daar is verskriklik baie spinnekoppe, klein wat spring en my 3 keer gebyt. S...
Sien meer
Nov 2023
Natasha M
5.0
Well worth the stay. Clean. Friendly. Best stay yet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Melissa R
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlik gerus! Ons het baie lekker gebly. Die eenheid het 'n baie mooi uitsig en is goed ingerig. Hulle kan dalk wel plastiekglase en -koppies vir kin...
Sien meer
Jan 2024
Tina K
Gesin met tieners
4.8
Huis is baie goed toegerus. Sien sterre.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Houlton-rylaan, Summer Hill Akkommodasie, Green Hart-landgoed, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summer Hill Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houlton-rylaan, Summer Hill Akkommodasie, Green Hart-landgoed, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78468d00319ebf1bc744281f8afa093fa7de14eb8f46a66d8fc1adef1d00019adb278be88c001a7029cd7e186f97d1d9f015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Houlton Drive Summer Hill Accommodation, Green Hart Estate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.990472023517 30.272992048427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang