Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Lodge Villa 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fosterstraat 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Summer Lodge Villa 2 is een van 6 villa's in 'n tropiese wegbreek in Uvongo. Die eiendom is goed omhein met maklike toegang deur die welige tuine na die hoof Uvongo-strand via trappe wat af lei.

Dié villa het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n gedeelde swembad. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met direkte toegang tot die patio. Dié slaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die leefarea het 'n sitkamerstel met 'n platskerm-TV. Hierdie eenheid het 'n OpenView-dekodeerder. Hierdie sitarea maak oop op 'n patio wat oor die gedeelde swembad en die gemeenskaplike braai-area uitkyk. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die Pavilion-restaurant wat uitkyk oor Uvongo, het buiten lieflike uitsigte ook heerlike kos. Onder die restaurant is 'n wegneemetewinkel, roomyswinkel en strandklerewinkel. Ander besienswaardighede sluit talle rotspoele in wat strek van Uvongostrand tot Lucienstrand en die Visvangpier op die rand van die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 356

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Fosterstraat 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fosterstraat 2, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c934af8b51686d3fbe4da87bae251131c92a38b6ec99a76922034377a1cb06cd36a9d1c7dd0e0ef1d64a957827586b7039c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 4) 2 Foster Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8342176 30.3940212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang