Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Place 27

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Summer Place 27, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Summer Place 27 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige woonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach in Margate.

Die woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer het see-uitsigte en direkte toegang tot die balkon. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n tweede badkamer met 'n bad.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en die kombuis en sitarea vorm deel daarvan. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale.

Skuifdeure lei na 'n groot balkon met 'n buitelug-etenstafel met sitplek vir 6 en see-uitsigte. Gaste kan die braaigeriewe op die perseel geniet sowel as die gemeenskaplike swembad.

Die kompleks is naby die strand, 'n plaaslike winkelsentrum en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Misha B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Wat 'n pragtige plekkie met die mooiste see-uitsig. Summer Place 27 sien ons vir seker weer!
Mrt 2024
Monique B
Gesin met klein kinders
5.0
Luuks. Ongelooflik lekker. Modern. Salig. Ons het ongelooflik lekker gebly by Summer Place 27. Netjies en mooi skoon binne. Baie moeite is gedoen met ...
Sien meer
Feb 2024
Lienkie T
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker! Blyplek was gerieflik met alles wat nodig mag wees.
Jan 2024
Pamela S
Saam met vriende
5.0
Pragtige plek. Baie oulike plekkie, sal weer gaan.
Nov 2023
Marietjie H
Saam met lewensmaat
5.0
Beste see vakansie ooit. Die verblyf was uit die boonste rakke. Ons het heerlik gebly. Alles baie naby loopafstand van winkels, direkte toegang tot di...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Albert Meyer-rylaan, Summer Place 27, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summer Place 27 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Summer Place 27, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7692bc0a768644ecdd8f5bff6e6abff7c791fff43f8490b377e695fbd3aa713dd325d1a180a8262899cee6823340b42eafa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Albert Meyer Drive Summer Place 27 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.806819475078 30.411273465183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang