Summer Place 36
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 670
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jan C - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekend awesome.
Karen L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Max D - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing place to spend time on the south coast with family / friends.
Elvin J - Okt 2023
Algehele gradering
Goed onderhoude woonstel en terrein met goeie sekuriteit.
Joey L - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik, sentraal, netjies.
Summer Place 36 se terugvoer
Hi daar.
Dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het julle wegbreek geniet en hoop om weer van julle te hoor. Groete, Rane
Clint S - Sep 2023
Algehele gradering
Really had an awsome time very well located and well-maintained.
Karen L - Des 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer kom, dit was baie lekker.
Summer Place 36 se terugvoer
Hi Karen, dankie vir die mooi resensie. Ons het nou WiFi ook, so dit maak dit nog meer gerieflik. Hoop om jou gou weer te sien. Groete, Rane.
Lizelle D - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon, stil en pragtige uitsig!
Noxolo M - Nov 2022
Algehele gradering
It was awesome, we had a great vacation.
Coenie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Pragtig toegeruste verblyf. Rustig.
Lees meerEsta R - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, het baie lekker daar gebly.
Summer Place 36 se terugvoer
Dankie Esta vir die mooi resensie.
Ek sal dit oordra aan die eienaar.
Jacques B - Okt 2022
Algehele gradering
Altyd n plesier om in Summer Place 36 te bly.
Elda M - Des 2022
Algehele gradering
The stay was lovely.
George P - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastic & relaxing stay.
Manuja P - Jul 2021
Algehele gradering
Excellent, clean, beautiful and situated central to all facilities.
Cobus S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Joline v - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker, maar daar was van die geriewe wat nie reg was of gewerk het nie. Mooi uitsig en naby aan die see.
Lees meerVicky D - Mei 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Beatie D - Des 2020
Algehele gradering
Comfortable and conveniently located.
Mishack S - Aug 2019
Algehele gradering
Nice place to be.
Emily K - Sep 2018
Algehele gradering
A conducive & inviting environment.
Johan Wilhelm G - Aug 2018
Algehele gradering
Die verblyf is net met een woord: Wonderlik. Uitstekend en deur en deur waarde vir geld.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang