Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Place 36

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Summer Place 36
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jan C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Uitstekend awesome.

Baie baie mooi lekkie plekkie.

Karen L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Baie lekker gekuier.

Pragtige woonstel/lieflike see-uitsig.

Max D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max D

Relaxing place to spend time on the south coast with family / friends.

This place is perfect for young families looking for a secure holiday apartment close to the beach with lots of amenities and close to shops and restaurants if needed.

Elvin J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvin J

Goed onderhoude woonstel en terrein met goeie sekuriteit.

Ideaal vir gesinsvakansie. Sentraal gelee met maklike toegang tot alle geriewe en kommersiële besighede. Puik ligging vir seeboot-eienaars en hengelaars.

Joey L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Aangenaam, gerieflik, sentraal, netjies.

Die eenheid is lekker sentraal en naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede. Heerlike wegbreek gehad.

Summer Place 36 se terugvoer

Hi daar.
Dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het julle wegbreek geniet en hoop om weer van julle te hoor. Groete, Rane

Summer Place 36
Clint S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clint S

Really had an awsome time very well located and well-maintained.

Enjoyed the DStv installation, huge surprise.

Karen L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen L

Sal definitief weer kom, dit was baie lekker.

Baie lekker vakansie gewees. Woonstel was so mooi en netjies.

Summer Place 36 se terugvoer

Hi Karen, dankie vir die mooi resensie. Ons het nou WiFi ook, so dit maak dit nog meer gerieflik. Hoop om jou gou weer te sien. Groete, Rane.

Summer Place 36
Lizelle D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Pragtig, skoon, stil en pragtige uitsig!

Wat 'n heerlike kuier! Die eenheid was pragtig, netjies en skoon en die strand is feitlik op jou voorstoep. Sal verseker weer kom kuier! Ek sou 'n veiligheidshek by die voordeur verkies, maar verder was die eenheid perfek. Baie dankie vir 'n wonderlike blyplek!

Noxolo M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noxolo M

It was awesome, we had a great vacation.

It was a journey worth the travel although except for the one part about noise, because we are loud people. Thank you so much.

Coenie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie P

Pragtige uitsig. Pragtig toegeruste verblyf. Rustig.

Uiteindelik! 'n Vakansiewoonstel wat lyk presies soos op die foto's. Ons het ons verblyf by Summer Place 36 ongelooflik geniet. Die uitsig is pragtig. Die eenheid is goed toegerus, skoon en smaakvol gemeubileer. Binne loop-afstand van winkels en geriewe en net 'n kort rit weg van die meeste swemstrande in die omgewing. Summer Place 36 bied ongelooflike waarde vir geld. Ons gaan kuier sommer spoedig weer daar.

Esta R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esta R

Pragtige plek, het baie lekker daar gebly.

Plek is baie mooi, die uitsig is onbeskryflik. Net een voorstel, 'n veiligheidshek veral by die voordeur sal goed wees.

Summer Place 36 se terugvoer

Dankie Esta vir die mooi resensie.
Ek sal dit oordra aan die eienaar.

Summer Place 36
Jacques B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Altyd n plesier om in Summer Place 36 te bly.

Daar was een of twee foute met die intrapslag maar niks wat ek nie self kon uitsorteer met die uitstekende hulp van Rane nie. Dis my 3de bespreking by Summer Place 36 en nog elke keer is Rane beskikbaar en bereidwillig om te help met enige vrae en/of hulp benodig. Summer Place 36 bly ons eerste keuse vir verblyf in die Suidkus.

Elda M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elda M

The stay was lovely.

The beach was a walking distance. The pool was lovely and well heated.

George P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George P

Fantastic & relaxing stay.

Unit is well priced, stocked with good quality fittings & furniture throughout. Great sea views & in walking distance to all amenities.

Manuja P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manuja P

Excellent, clean, beautiful and situated central to all facilities.

The place was beautiful, clean and a place to relax. Quiet, well secured and beautiful views. Excellent for kids to play and beautiful, peaceful, long walks on the beach.

Cobus S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus S

Baie lekker gebly.

Patiostel op die stoep is vrot en moet vervang word. Sommige meubels kort 'n skoonmaak. Verder is dit 'n baie lekker eenheid. Baie dankie.

Joline v - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Joline v

Lekker, maar daar was van die geriewe wat nie reg was of gewerk het nie. Mooi uitsig en naby aan die see.

Die tuimeldroër het nie gewerk nie. Die badkamerdeur was nie werkend nie, het 2 keer vasgesit in die badkamer. Van die stoele op die stoep was geroes en stukkend en kon nie op hulle sit nie. Vir die veiligheid, dit was great dat daar sekuriteit rondgeloop het in die nag, maar ons het nooit die vrymoedigheid gehad om ons voordeur net oop te los nie, oordat daar nie 'n veiligheidshek is nie, so ook nie diefwering voor die vensters waar iemand kan inklim nie. In vandag se tyd kan 'n mens nie kanse vat nie. Die afdak se plate was los en daar het een op die stoep gelê wat my pa se toon 2 keer oopgesny het in die aand. Verder was die kombuis goed toegerus gewees en kon ons maklik kos gemaak het. Die beddens het lekker geslaap en het genoeg kussings gehad. Die sitkamer se banke is al bietjie deurgesit.

Vicky D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Vicky D

Teleurstellend.

Sitkamerstel pateties en vuil. Tuimeldroër stukkend. Geen inventaris beskikbaar, maar deposit word gehef.

Beatie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beatie D

Comfortable and conveniently located.

Comfortable stay for family of 5. Location was close to amenities. Apartment was well equipped.

Mishack S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mishack S

Nice place to be.

Nice sound of waves during the night with sea view, swimming pool nice and clean at all times, seeing security with his torch at night feeling safe, shopping complex nearby.

Emily K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily K

A conducive & inviting environment.

Thank you for accommodating my family at your place.It was realy comforting.Everything in the flat was clean and user friendly. I really enjoyed my stay. I wont request for another place anymore..SUMMER PLACE 36 became my second home.

Johan Wilhelm G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Wilhelm G

Die verblyf is net met een woord: Wonderlik. Uitstekend en deur en deur waarde vir geld.

Die fasiliteit is eenvoudig net wonderlik. Sal beslis in die toekoms weer van die verblyf wil gebruik maak en sal beslis mense aanbeveel na die fasiliteit. Just Lettig Personeel - baie behulpsaam en vriendelik.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa01d44f7b7f5fa2c276f7777784086c70d0918395d39219ee7da0aa88afca14b015722002e683bdb9d77ed83b29a87388879?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.807038842207 30.411320060852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang