Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Place 36

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Jan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Uitstekend awesome. Baie baie mooi lekkie plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker gekuier. Pragtige woonstel/lieflike see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Max D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Relaxing place to spend time on the south coast with family / friends. This place is perfect for young families looking for a secure holiday apartment close to the beach with lots of amenities and close to shops and restaurants if needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvin J
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Goed onderhoude woonstel en terrein met goeie sekuriteit. Ideaal vir gesinsvakansie. Sentraal gelee met maklike toegang tot alle geriewe en kommersiële besighede. Puik ligging vir seeboot-eienaars en hengelaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey L
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Aangenaam, gerieflik, sentraal, netjies. Die eenheid is lekker sentraal en naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede. Heerlike wegbreek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Summer Place 36
Hi daar. Dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het julle wegbreek geniet en hoop om weer van julle te hoor. Groete, Rane

Clint S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Really had an awsome time very well located and well-maintained. Enjoyed the DStv installation, huge surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Sal definitief weer kom, dit was baie lekker. Baie lekker vakansie gewees. Woonstel was so mooi en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rané
Summer Place 36
Hi Karen, dankie vir die mooi resensie. Ons het nou WiFi ook, so dit maak dit nog meer gerieflik. Hoop om jou gou weer te sien. Groete, Rane.

Lizelle D
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Pragtig, skoon, stil en pragtige uitsig! Wat 'n heerlike kuier! Die eenheid was pragtig, netjies en skoon en die strand is feitlik op jou voorstoep. Sal verseker weer kom kuier! Ek sou 'n veiligheidshek by die voordeur verkies, maar verder was die eenheid perfek. Baie dankie vir 'n wonderlike blyplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noxolo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

It was awesome, we had a great vacation. It was a journey worth the travel although except for the one part about noise, because we are loud people. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Pragtige uitsig. Pragtig toegeruste verblyf. Rustig. Uiteindelik! 'n Vakansiewoonstel wat lyk presies soos op die foto's. Ons het ons verblyf by Summer Place 36 ongelooflik geniet. Die uitsig is pragtig. Die eenheid is goed toegerus, skoon en smaakvol gemeubileer. Binne loop-afstand van winkels en geriewe en net 'n kort rit weg van die meeste swemstrande in die omgewing. Summer Place 36 bied ongelooflike waarde vir geld. Ons gaan kuier sommer spoedig weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 662

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa01d44f7b7f5fa2c276f7777784086c70d0918395d39219ee7da0aa88afca14b015722002e683bdb9d77ed83b29a87388879?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.807038842207 30.411320060852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang