Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Place 36

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Summer Place 36 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in die veilige Summer Place-kompleks in Shelly Beach geleë is. Die kompleks het direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel en is naby die bootklub.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n deur wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV en dit lei na 'n onderdakbalkon met stoepmeubels en uitsigte oor die swembad en oseaan.

Hierdie is 'n lekker gesinseenheid, geen partytjies word toegelaat nie en streng reëls word toegepas.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Jan C
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend awesome. Baie baie mooi lekkie plekkie.
Jul 2024
Karen L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Pragtige woonstel/lieflike see-uitsig.
Apr 2024
Max D
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing place to spend time on the south coast with family / friends. This place is perfect for young families looking for a secure ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Elvin J
5.0
Goed onderhoude woonstel en terrein met goeie sekuriteit. Ideaal vir gesinsvakansie. Sentraal gelee met maklike toegang tot alle geriewe en kommersiël...
Sien meer
Okt 2023
Joey L
5.0
Aangenaam, gerieflik, sentraal, netjies. Die eenheid is lekker sentraal en naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede. Heerlike wegbreek gehad.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 662

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summer Place 36 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa01d44f7b7f5fa2c276f7777784086c70d0918395d39219ee7da0aa88afca14b015722002e683bdb9d77ed83b29a87388879?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.807038842207 30.411320060852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang