Summer Place
Kry 10% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 18 Des 2024 tot 8 Jan 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Challenge-rylaan 17, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R7 800R7 020 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Summer Place is 'n privaat gesinsvakansiehuis in Plettenbergbaai met 'n lowerryke tuin wat die swembad omring en baie plek vir gaste om te kuier en sonbaai.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Een van die slaapkamers het 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamer lei ook direk na die tuin en swembad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel met stoele, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en die huis het 'n omsetter wat die TV, WiFi en ligte kan aandryf gedurende beurtkrag. Daar is ook 'n gasstoof.
Die stapeldeure lei na 'n groot stoep met buitemeubels by die swembad. Daar is Weber-braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Shelly Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Challenge-rylaan 17, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Challenge-rylaan 17, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang