Summer Place
Kry 10% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 18 Des 2024 tot 8 Jan 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Challenge-rylaan 17, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R7 800R7 020 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Summer Place is 'n privaat gesinsvakansiehuis wat in Plettenbergbaai geleë is met 'n welige tuin om die swembad met baie spasie om bymekaar te kom en die sonskyn te geniet.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Een van die slaapkamers het 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe; en maak direk oop op die tuin en swembad.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area strek verder na die oopplan-leefarea wat 'n etenstafel met stoele het, en 'n sitkamerstel met 'n platskerm-TV wat geïnstalleer is met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar en die huis het 'n omskakelaar om basiese kragverbruik vir die TV, Wi-Fi, ligte en 'n gasstoof te dek tydens kragonderbrekings.
Die stapeldeure maak oop op die ruim terras met buitemeubels en 'n swembad. Daar is ook 'n Weber-braai en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Shelly Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Challenge-rylaan 17, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Challenge-rylaan 17, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang