Summer Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Gerhard S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker! Alles is netjies en skoon. Veilig. Rustig. Lekker stil.
Summer Place se terugvoer
Hallo Gerhard, baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie oor Summer Place te plaas. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê en dankie vir jou goeie resensie. Ons streef werklik om net die beste vir ons gaste te bied en gaste soos julle maak als die moeite werd. Mooi week verder.
Vriendelike groete,
Louise
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-straat 37, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang