Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Place - Lookout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 68

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 68 resensies vir Summer Place - Lookout
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Amanda P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

Heerlik! Lekker strand.

Ons het dit baie geniet. Eric is 'n staatmaker!

Linda A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A

Netjies en skoon met mooi uitsig.

Dit is 'n mooi, netjiese eenheid. Ek het nie gekyk of daar WiFi is nie - 'n mens neem aan elke plek het WiFi - daar was egter nie WiFi nie. Ek sal dit aanbeveel aangesien daar reeds fibre aangelê is. Dit was nie net 'n vakansie vir my nie - ek moes emails hanteer het wat 'n probleem was.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Dankie Linda, ja wifi is n probleem, Umzumbe val buite die LTE opvangs gebied. Die goeie nuus is, is dat fibre kabels en punte is ingesit, maar die fibre lyn is nog nie aktief van Durban af nie. Ons deel van die suidkus kry nou eers fibre. Ons is jammer oor die ongerief wat julle moes ervaar het.
Groete
Theresa

Summer Place - Lookout
Ina T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina T

Beste vakansie ooit.

Summer Place is 'n stil en rustige plekkie reg in die paradys. Die personeel was vriendelik, die plek is skoon en netjies, waarvoor kan 'n mens meer vra. Ons sal beslis terug gaan.

Ina T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina T

Baie baie rustig en lekker gekuier.

Ons het 'n wonderlike vakansie gehad. Dit was regtig baie baie lekker. Kon nie vir beter vra nie.

Mariska L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L

Onbeskryflik-lekker.

So rustig en veilig. Beste geleë met die mooiste view.

Danie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Baie mooi en netjiese plek met baie mooi uitsig, ideaal om te rus met die reuk en klank van die see by jou.

Baie nader aan die see kry jy nie maklik, diens was puik, al wat jy nodig het is daar.

Maude N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maude N

Very relaxing.

Enjoyed staying there.

Sarika C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarika C

Dit was 'n baie lekker ervaring en goeie, vriendelike diens.

Die slaapplek was regtig sleg 100 m vanaf die hoofstrand. Ook 'n lekker swem en familie strand.

Wernich H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wernich H

Hemel op aarde!

Was absoluut wonderlik gewees, van die see-uitsigte tot die gemak van die eenheid. Soos die vorige resensies dit duidelik gemaak het, Eric en Yvonne was absolute supersterre. Sal definitief die hele familie volgende keer bederf met 'n vakansie in die groot Penthouse! Baie dankie vir 'n wonderlike rustige vakansie. Ons sien julle definitief binnekort weer.

Carin W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin W

Op die strand.

Die plek is sekerlik die naaste aan die strand vir gerieflikheid. Veral met die kinders wat kom en gaan. Huis is netjies, skoon en als werk. Nie altyd prakties nie maar omdat die ligging so goed is kyk jy verby dit. Honeymoon se 2de slaapkamer kan nogal warm raak, daar is net 'n skuifdeur met geen vensters of lugversorging nie, net 'n staanwaaier.

Natasha L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha L

Baie lekker gebly in Summer Place, wonderlike uitsig oor die see vanaf ons stoepie.

Diens was puik gewees. Ons het baie lekker gebly in Summer Place. Ons stel net voor dat beddegoed/lakens vervang word met wit. Die bestaandes is al deur geslaap en kleurvol. Wit beddegoed voel vars en skoon en nuut. Verder was diens uitstekend en plek baie netjies. Wonderlike badkamer.

Deborah A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah A

Summer Place, specifically the Paradise unit is lovely. Clean, well run and an amazing location. Will definitely go back there.

Summer Place, specifically the Paradise unit is lovely.

John T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T

10 stars!

I would just like to report on my recent stay at Summer Place. It could not have been nicer. Eric was fantastic, nothing was too much trouble. Great guy. Yvonne was also excellent for the speedy and thorough cleaning daily. All in all the place is spotless, all appliances perfect, peaceful and quiet. Fantastic views. I look forward to my speedy return. Keep up the good work!

Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekende plek. Naby die strand en sekuriteit is baie veilig.

Sal enige tyd weer teruggaan. Die mense wat daar werk was baie behulpsaam en vriendelik. Rustig en stil.

Ina T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina T

Dit was asemrowend mooi en ons het so lekker gerus.

Summer Place is so goed geleë en is so lekker naby aan die strand. Ons het dit baie geniet en al was die weer nie goed nie het ons nog steeds Big Brother baie geniet. Dit is ideaal vir twee mense wat wil wegbreek en rus. Ons sal net Wi-Fi aanbeveel vir die mense wat nog steeds moet werk in die aande. Verder is daar net niks fout nie. Dit was 'n wonderlike 10 dae.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Baie dankie Ina, dit was heerlik om julle by ons te he. Ek stem oor die Wi-Fi, maar totdat die area se infrastruktuur beter opgegradeer word, is ons nog nie daar vir sterk hoe spoed internet nie. Ons hou duim vas dat ons een van die dae ook lekker fibre sal hê.

Summer Place - Lookout
Corrie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Vir seker 'n stukkie Hemel op Aarde. "Lookout" het al ons verwagtinge oorskry. Baie dankie!

Ons was bederf met skoonmaakdienste. Eric en Yvonne was gereeld daar om seker te maak dat alles in orde en skoon is. Alle Covid-reëls was nagekom.

Skholiwe Lincoln M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skholiwe Lincoln M

I enjoyed spending weekend in this place.

This place is perfect. The beach is just below this place and rooms are perfect. They treated me and my spouse very well, especially the guy called Eric and we will visit soon.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Thank you for your lovely review. It was lovely to have you as our guests and we are looking forward to see you again.

Summer Place - Lookout
Naomi S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S

Awesome.

Paradise eenheid het ‘n baie mooi uitsig. Ons het heerlik gebly en gerus. Eric, die opsigter, het ons baie vriendelik verwelkom en laat tuis voel. Dankie vir die skoon en pragtige eenheid. Om te relax en weg te breek van die besige stad, gaan gerus Summer Place toe. Mooi see-uitsig en regtig net paar tree en jy is op die strand.

Dharam S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dharam S

Had the most relaxed and hassle free stay in ages. Most impressed with the stunning sea views. No expense spared in upkeep of establishment. Hidden gem with sweet memories.

Will definitely be back.

Sanette V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Die see gesien, gehoor en beleef.

Pragtige plek met asemrowende uitsig oor die see, so lekker gerus. Baie dankie aan Eric wat so getrou gehelp het, ons tuis laat voel het. Dankie ook aan Theresa vir haar vriendelikheid. Sien julle weer die einde van die jaar.

Joaquim D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joaquim D

Idyllic break-away destination.

We had a blissful and relaxing week even though the weather wasn't great. Highly recommended for a quiet and no-stress break-away.

Marius S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius S

Okay.

Very friendly staff. Felt very safe. But the size of the unit is small and not comfortable for more than 2 people during the evenings.

Zazi M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zazi M

Peaceful.

It was peaceful. Safe apartment. Access to the beach.

Natasha L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Fantasties.

Dit was een van my lekkerste vakansies nog. Puik diens en baie netjies. Ek gaan beslis weer daar kuier.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Baie dankie, dit was regtig lekker om julle by ons te he. Sien daarna uit dat julle weer kom en bly julle is veilig by die huis. Groete, Summer Place.

Summer Place - Lookout
Priya N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priya N

Absolutely amazing.

My husband and I booked away for my 37th birthday and all I can say is: wow, what a awesome getaway. From our unit, to the spectacular view which was breathtaking, the service we received from Eric ─ it was all amazing. Will definitely be going back.

Lieschen B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieschen B

Prentjie mooi.

Alles en meer as wat ons verwag het, prentjie mooi, rustig en vredevol. Fantastiese en vriendelike diens met die strand by jou voete en walvisse wat voor ons baljaar.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Hi Lieschen, dit was 'n absolute plesier om julle by ons te he. Ek is so bly julle het dit geniet. Baie groete, Summer Place.

Summer Place - Lookout
Ahsanul H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ahsanul H

Breathtaking views

Breathtaking views. Amazing time of year. Once in a lifetime view of ocean with whales breaching waters every few seconds across the entire horizon. Definitely will visit again around late September. Easy and direct access onto quiet and clean beach.

Nikki V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki V

Awesome.

Skoon netjiese plekkie, vriendelike personeel. Ligging fantasties, loopafstand see toe 'n ekstra bonus! Sal vir seker weer kom kuier.

Dewald M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald M

Exceeded our expectations.

Don't look any further, this place is awesome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het ons verwagtinge oortref.

Moenie verder soek nie, hierdie plek is ongelooflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Wow Dewald, thank you so much for your lovely words. You really touched our hearts. Very happy you had a good time and that you enjoyed staying with us.

Warm regards
Summer Place

Summer Place - Lookout
Jason P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason P

Beautiful venue and Eric is a super star!

We loved this place. Beautiful view! Eric was so friendly and accommodating. We will definitely be back next year.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek en Eric is 'n superster!

Ons het hierdie plek geniet. Pragtige uitsig! Eric was so vriendelik en akkommoderend. Ons sal beslis weer volgende jaar terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Thank you for being such wonderful guests. It was a true pleasure having you stay with us.

Warm regards
Summer Place

Summer Place - Lookout
Tonie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie V

Was weereens baie lekker.

Beveel Summer Place vir almal aan.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Beste Tonie,

Julle was 'n plesier om by ons te kon ontvang en dis altyd lekker om julle te sien. Ons is ook bly julle het veilig gery.

Groete,
Summer Place

Summer Place - Lookout
Tonie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie V

Dit was n puik naweek.

Pragtige uitsig oor die see.

Gerhard L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L

Baie lekker met see-uitsig.

Eenheid was baie skoon en netjies. Opsigter baie behulpsaam en professioneel.

Adele H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele H

Goeie ligging, mooi eenheid.

Mooi plek met goeie dienste. Klein probleem gehad met pype wat raas in die dak.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Dear Adele,
Thank you for your valued review. We really appreciate it and will endeavour to improve on the issues you have raised.
Kind regards,
Summer Place

Summer Place - Lookout
Illse N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illse N

Elke oomblik van elke dag gate uit geniet.

Verblyf was netjies en skoon en die strand so naby en mooi. Ons het baie baie baie lekker gebly! Eric se vriendelikheid en gasvryheid was iets om vir altyd te onthou.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Goeiedag Ilse,

Dankie vir jou mooi verslag. Ons is so bly julle het dit geniet en ons sal julle graag in die toekoms weer verwelkom.

Groete
Summer Place

Summer Place - Lookout
Jandré H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandré H

Fantastic place, awesome sea view, beautiful beach!

We stayed in the penthouse and loved it. The accomodation is beautiful and well looked after. The staff is very helpful. The seaview is fantastic and the beach is very close. We would definitely stay there again.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Dear Ane,

Thank you for your lovely review and for honouring us with your presence. You and your family were amazing guests.

Kind regards,
Summer Place

Summer Place - Lookout
Ilzé N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilzé N

Heerlik, rustig, gemaklik.

Dit was baie skoon en rustig en uitsig is fenominaal. Hulp vanaf "caretaker" kan nie beter nie.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Dankie Ilze, bly julle het dit geniet en ons sien uit na julle besoek in Oktober.

Groete
Summer Place

Summer Place - Lookout
Leon B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon B

Great view.

Great service from Eric and team. Braaiers are a bit small and the bed needs to be replaced in paradise suite. Full DSTV package would also be nicer than the current package.

Gerard K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerard K

Netjies en naby aan die strand.

Summer Place is baie netjies. Die plek is goed versorg. Umzumbe is 'n ideale pleak vir 'n rustige vakansie.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Beste Gerard,

Baie dankie vir jou mooi verslag. Dit was 'n plesier om julle by ons te kon ontvang.

Groete,
Summer Place-bestuur

Summer Place - Lookout
Sonja B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja B

Awesome views.

Die plekkie het amazing views, maar die linne en matras moet verander word. Die stort moet ook 'n deur kry, want op die oomblik is daar 'n gordyn en die water is oral oor die vloer en ons kon nie die eerste aand stort nie.

Lindsay C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay C

Puik diens.

Goeie ligging, veilig en skoon. Genoeg spasie vir lewe en slaap.

Naresh R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naresh R

Value for money.

Enjoyed my stay and fishing.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Dear Naresh, thank you for being such an amazing guest and we are very glad that the fishing was good. We hope to see you in the future.
Kind regards,
Summer Place

Summer Place - Lookout
Ilze R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R

Ontspannend, rustig en so gemaklik, loopafstand strand toe.

Ons sal Summer Place weer besoek. Die volgende veranderings kan aangebring word in die Honeymoon-eenheid: nuwe matras in die hoofslaapkamer, oond-vatlappe, slaaibak, braaibak, klereperd en oorstoffering van TV-bank ... sitplekke is gedaan.

Danie D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Baie dankie aan LekkeSlaap vir hul gasvryheid en puik diens. Julle het my 2017 vakansie die beste ooit gemaak.

Baie dankie aan LekkeSlaap wat my vakansie bespreek en so wonderlik gemaak het. Baie dankie vir julle gasvryheid en puik diens, julle het my 2017 vakansie die beste gemaak ooit.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Goeiedag Danie,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly julle het lekker gebly. Julle was die wonderlikste gaste gewees en ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Summer Place

Summer Place - Lookout
Freek M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Freek M

Eric made our stay so special. What an asset for the current owners.

The Honeymoon suite has an awesome view of the ocean and we will recommend to any guest to book their Holiday/Honeymoon with Summer place. Nice spacious and very clean.

Rene V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V

'n Ontspannende omgewing en 5 ster diens!

Die Big Brother fasiliteite was perfek vir 'n week se wegbreek van 'n besige lewe. Die loopafstand van die see is so gerieflik. En die diens van die personeel was puik, ons sal definitief weer kom. Al kritiek wat nie aangenaam is nie was dat Summer Place die gebou voor ons, se dak reggemaak het in die week wat ons daar was. So die kap en swyswerk was nie iets wat mens wou hoor tydens mens se vakansie daar nie. Ek het gehoop dat die eienaars dit aan ons vooraf kon kommunikeer het.

Ilse M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse M

Baie lekker gebly, ongelukkig net nie reg geleë vir ouer mense nie.

Die personeel was absuluut uitstekend! Eric uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel en as ons iets nodig het. Die kombuiskaste regtig moet na gekyk word, gebreek. Die TV in die kamer het nie gewerk (permantely stuck). 'n Voorstel om asb. seker te maak vir toekomsige gaste daar die "nodigste" in die kombuis is. Blik-oopmaker en braaitange. Ons was werklik beïndruk dat die braai elke dag skoongemaak word. Dankie Eric. Laastens die afstand na die see is nie ver maar vir ouer mense is dit regtig 'n probleem. Ek was verseker dat Summer Place op die strand is en loopaftstand. Ja loopafstand, maar verg erg op die liggaam van 'n persoon van oor die 70. Neem in ag asb. dat die stywe lopie is en dit vir voornemende gaste genoem moet word. Andersins was dit baie goed en het goed gerus.

Lucy G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lucy G

Dirty and lacking basic necessities.

I have sent photos of this venue to LekkeSlaap, it is so run down and dirty. I would definitely not recommend this venue.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vuil en die basiese benodighede ontbreek.

Ek het foto's van die plek vir LekkeSlaap gestuur, dit is so vuil en vervalle. Ek sal definitief nie die plek aanbeveel nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ria V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Lieflike plek om vakansie te hou!

Dit was heerlik, lieflike see-uitsig, baie vriendelike mense, parkering 'n bietjie van 'n probleem maar die eenheid is baie gerieflik, skoon en ruim! Baie dankie, ons sal beslis weer Mike's Cottage besoek!

Summer Place - Lookout se terugvoer

Baie dankie Ria, julle is uitmuntende gaste en dit was a plesier om julle by ons te he.

Summer Place - Lookout
Lynette V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Voldoen aan al die basiese vereistes.

Ons kan definitief Mikes' Cottage aanbeveel. Asemrowende uitsig, perfek geleë. Die opsigter was baie hulpvaardig. Ons sal verseker weer van Summer Place en Mike's Cottage gebruik maak.

Louise P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Baie rustig.

Baie rustig en veilig, en Eric is baie behulpsaam.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Julle is fantastiese gaste, baie dankie dat julle ons besoek het.

Summer Place - Lookout
Louise F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F

Ons sal definitief weer soontoe gaan. Wonderlik!

Ons het in die wittebroodsuite gebly. Die uitsig was fantasties. Die suite baie mooi en gerieflik. Eric en Pretty baie behulpsaam en vriendelik. Eric is altyd daar om te sien of ons iets nodig het. Die tyd was net te kort. Gaan later in die jaar terug vir langer. Dankie LekkeSlaap, julle kry altyd vir my die beste plekke om te bly!

Bernadine O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine O

Dit was gerieflik en Eric was baie behulpsaam.

Blyplek gerieflik met 'n pragtige uitsig. Alle toestelle in die kombuis het gewerk en ons was mal oor die bad en stort omdat ons kleinkinders het.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Baie dankie Bernadine, julle was fantastiese gaste en ons is bly julle was gelukkig by ons. Altyd weer welkom.

Summer Place - Lookout
Juan P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan P

Baie na aan swemstrand.

Ons het lekker hier gebly. Dit is na aan 'n swemstrand.

Deen C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deen C

Our stay was well enjoyed.

Staff were very friendly and helpful. The Big Brother Summer place is centrally situated and we were able to visit other areas like Shelley Beach. We would definitely book again.

Johan V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Ligging kan nie beter wees nie!

Die ligging is uitstekend en baie na aan die swemstrand. Ongelooflike see-uitsig en genoeg spasie! Sal vir seker weer gaan!

Jacques V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques V

Loved the location of Summer place. Property needs a bit of TLC.

We had a great time. Location was fantastic. Property needs a bit of TLC. I would suggest more channels on the DSTV service that was the only disappointment.

Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Madia V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Madia V

Heeltemal misleidend!

Mike’s Cottage is by Bill’s Place, 3 huise van Summer Place af, ons is glad nie hieroor ingelig nie. Ons was onder die indruk ons bly by Summer Place! Met aankoms het dit gelyk of hul ons amper nie verwag nie, die eenheid was redelik skoon, daar was geen opwaslappies of skottelgoedseep nie. Slegs 1 vadoek wat nooit gewas of geruil is nie. Ons beddegoed is nooit gewas of geruil, soos in die bepalings en voorwaardes staan nie. Beddegoed is al oud en uitgewas, dink hul kan aandag daaraan gee. Daar was 'n matras vir ons dogtertjie, maar geen ekstra linne of beddegoed nie! Die staf, Dought en Pretty was heel behulpsaam en het gehelp waar hul kon. Die see-uitsig is wonderlik!

Elbie K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie K

Dit was absoluut fantasties.

Ligging is perfek. Wooneenheid groot, baie gerieflik en pragtig gemeubileer. Gasvryheid was perfek. Privaat paadjie af na strand het dit baie gemaklik gemaak. Sal definitief weer daar gaan bly. Baie dankie aan die eienaar en sy familie vir hulle gasvryheid en vriendelikheid.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te hê en ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Summer Place - Lookout
Leane V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane V

'n Wonderlike plek waar ons ons 5-jaar herdenking kon geniet.

Dit was een van die mooiste uitsigte van die see wat ek in 'n lang tyd ervaar het. Die bestuur van die plek is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer teruggaan na Summer Place en beslis ons vriende van die plek vertel.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Julle is altyd welkom en ons is bly julle het dit geniet.

Summer Place - Lookout
Ina H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina H

Ons het baie lekker gebly.

Ek sal die plek aanbeveel. Dit het 'n pragtige uitsig oor die see. Eric wat daar was om ons te help, was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal weer na die plek toe gaan. Het lekker gebly en wou nie terugkom. Uitstekend.

Julie S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie S

Asolutely amazing :) Best holiday ever

I have been to the South Coast 3 times now and this was the best stay ever, To the staff at Summerplace: thank you so much Maria, Eric and the cleaning ladies . You guys ROCK! and I will certainly be visiting there again in the future.

Louisa T - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa T

Dit was 'n baie lekker blyplek met see-uitsig.

Die blyplek sal ek definitief aanbeveel, die plek is netjies en die diens is uitstekend. Jy kan sommer afstap na die strand wat 'n veilige swemplek het. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Summer Place - Lookout se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi review. Ons is bly die tydjie by ons was lekker gewees en ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Lekker daggie verder.

SUmmer Place.

Summer Place - Lookout
Martie B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martie B

Sorgvry en bekommerloos.

Summerplace, sal ek enige tyd aanbeveel vir enige groot groep. Dit is netjies, ruim en gemaklik. Goeie uitsig en lekker privaat strand. Die opsigter, Eric is baie hulpvaardig en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bespreek!

Summer Place - Lookout se terugvoer

Dankie vir jou mooi review. Ek is bly jy het dit geniet.

Summer Place - Lookout
Christo G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo G

Baie mooi uitsig!

Kan meer aandag gee aan die skoonmaak.

Sampie J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sampie J

Baie mooi uitsig, geriewe verouderd en moet vervang word.

Alhoewel die uitsig hemels is, is die geriewe verouderd, deurgesit en onnet. Die eienaars moet baie dringend opgradeer.

Peter O - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Peter O

It was okay.

The location is to isolated, one feels scared there.

Summer Place - Lookout se terugvoer

I am sorry you felt isolated. It is a small town with a big beach.

Summer Place - Lookout
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steve Pitts-weg 72, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7c6ba096fc928450c9bfdea87d3d60ef83162e3afdb3d20bb43fcccb30614e7dd29e3a503070a6438b1133cebe3020e5eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 68 5 1 5 72 Steve Pitts road Umzumbe 2242 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.625472430327 30.543904179633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang