Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Place - Lookout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Amanda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik! Lekker strand. Ons het dit baie geniet. Eric is 'n staatmaker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Netjies en skoon met mooi uitsig. Dit is 'n mooi, netjiese eenheid. Ek het nie gekyk of daar WiFi is nie - 'n mens neem aan elke plek het WiFi - daar was egter nie WiFi nie. Ek sal dit aanbeveel aangesien daar reeds fibre aangelê is. Dit was nie net 'n vakansie vir my nie - ek moes emails hanteer het wat 'n probleem was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Summer Place - Lookout
Dankie Linda, ja wifi is n probleem, Umzumbe val buite die LTE opvangs gebied. Die goeie nuus is, is dat fibre kabels en punte is ingesit, maar die fibre lyn is nog nie aktief van Durban af nie. Ons deel van die suidkus kry nou eers fibre. Ons is jammer oor die ongerief wat julle moes ervaar het. Groete Theresa

Ina T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Beste vakansie ooit. Summer Place is 'n stil en rustige plekkie reg in die paradys. Die personeel was vriendelik, die plek is skoon en netjies, waarvoor kan 'n mens meer vra. Ons sal beslis terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie baie rustig en lekker gekuier. Ons het 'n wonderlike vakansie gehad. Dit was regtig baie baie lekker. Kon nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Onbeskryflik-lekker. So rustig en veilig. Beste geleë met die mooiste view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie mooi en netjiese plek met baie mooi uitsig, ideaal om te rus met die reuk en klank van die see by jou. Baie nader aan die see kry jy nie maklik, diens was puik, al wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maude N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Very relaxing. Enjoyed staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarika C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Dit was 'n baie lekker ervaring en goeie, vriendelike diens. Die slaapplek was regtig sleg 100 m vanaf die hoofstrand. Ook 'n lekker swem en familie strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wernich H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Hemel op aarde! Was absoluut wonderlik gewees, van die see-uitsigte tot die gemak van die eenheid. Soos die vorige resensies dit duidelik gemaak het, Eric en Yvonne was absolute supersterre. Sal definitief die hele familie volgende keer bederf met 'n vakansie in die groot Penthouse! Baie dankie vir 'n wonderlike rustige vakansie. Ons sien julle definitief binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin W
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2022

Op die strand. Die plek is sekerlik die naaste aan die strand vir gerieflikheid. Veral met die kinders wat kom en gaan. Huis is netjies, skoon en als werk. Nie altyd prakties nie maar omdat die ligging so goed is kyk jy verby dit. Honeymoon se 2de slaapkamer kan nogal warm raak, daar is net 'n skuifdeur met geen vensters of lugversorging nie, net 'n staanwaaier.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 68

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steve Pitts-weg 72, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7c6ba096fc928450c9bfdea87d3d60ef83162e3afdb3d20bb43fcccb30614e7dd29e3a503070a6438b1133cebe3020e5eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 68 5 1 5 72 Steve Pitts road Umzumbe 2242 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.625472430327 30.543904179633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang