Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Place 9

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Summer Place 9
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Caroline S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S

Awesome.

Awesome, very good views and has all required.

Sanet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Ons kom beslis weer!

Wat 'n fantastiese blyplek! Die ontvangs deur die gasvrou was vreeslik vriendelik. Alhoewel die aircon nie werk nie, was daar meer as genoeg waaiers in al die vertrekke om die warm Kaapse wind te beveg. Ons het vreeslik lekker gekuier. 'n Beter ligging en aangenamer verblyf sal jy nie sommer kry nie. Ons kom beslis weer! Die foto's is presies soos die regte lewe en alles wat ons nodig gehad het was in die blyplek.

Danielle V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V

My stay met all my expectations.

My stay was great and relaxing. It was just the WiFi did not work.

Linda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Clean apartment with lovely view of False Bay. Lovely stoep to watch the world go by.

Very enjoyable and secure.

Karin V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Baie aangenaam, mooi uitsig.

Die plek het alles gebied wat mens wil he op 'n vakansie. Dankie vir die vriendelike diens.

Cheryl B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl B

Perfect location. Perfect view. Perfect space.

Summer Place 9 is spacious, modern, clean and literally on the beach. Best place for a dream beach holiday.

Summer Place 9 se terugvoer

Hello Cheryl, Thank you for this amazing review, we appreciate all your feedback. We hope that your stay was amazing and that you will visit us soon.

Summer Place 9
Maxie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maxie B

Pragtige uitsig, maar eenheid het verskeie herstelwerk nodig.

Uitsonderlike ligging: Pragtige see-uitsig, jy kan jou behoorlik aan die sonsondergange verlustig. Die wind het net ongelooflik baie en aanhoudend gewaai. Die plek het onderhoud nodig - WiFi werk nie, die tegnici het geen poging aangewend om dit te herstel in die tydperk wat ons daar was nie - die "concierge member" het wel 'n plan gemaak om data te verskaf. Die lugverkoeling WERK GLAD NIE, nogals 'n jammerte as jy in gedagte hou dat dit in die middae / namiddae vrek warm op die stoep en in die sitkamer en hoofslaapkamer word. Die vol badkamer se stortdeure het dringend herstelwerk nodig - ons kon dit glad nie gebruik nie. Indien Summer Place 9 voldoen aan dit wat geadverteer word, sal dit beslis wonderlike verblyf bied.

Vanaf
Vanaf R1 107
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 107
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 49, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7f0e4301b7242d84630ee5b922e48ce2c1e6de907c5fae85d3a992c2014186e20becbb5e7d41a280ff3c2a4da75948cc74b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 107 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 49 Beach Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158418 18.868784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang