Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Place 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 49, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 665 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Summer Place 9 is net oorkant die strand geleë en is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in die hartjie van Gordonsbaai. Dit spog met lieflike see-uitsigte en beskik oor 'n lieflike balkon met braaigeriewe.

Dié woonstel het slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien en skottelgoedwasser beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n ruim sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met 'n buite-eettafel en 'n gasbraai wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy die uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is binne 5 minute se ry vanaf Gordonsbaai-seiljagklub en die hawe, terwyl Stellenbosch Wynlande ongeveer 20 minute se ry weg is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Summer Place 9
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 716

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kusweg 49, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Summer Place 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 665
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 665
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 49, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7f0e4301b7242d84630ee5b922e48ce2c1e6de907c5fae85d3a992c2014186e20becbb5e7d41a280ff3c2a4da75948cc74b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 665 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 49 Beach Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158418 18.868784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang