Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Place Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Letsie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam! Baie dankie, was 'n wonderlike gasvrou en alles so mooi skoon en netjies. Wens ons kon langer bly! Baie ruim eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Summer Place Guest House
Hi Letsie. Thank you for the lovely review. I'm also sorry you couldn't stay longer. I hope you had a wonderful time on your hike. The very best to you. Ruth.

Daryl C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Peaceful and comfortable accommodation. The accommodations were very clean and organised, and we were made to feel at home. Thank you to the host for making our stay awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beautiful surroundings, safe and clean. Friendly service and assistance. Ruth is a perfect hostess. Nothing is too much trouble. Assisting with a smile and assisting quickly. Thank you for everything. Will visit again, without a doubt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Highly recommended. We felt welcomed, and offered assistance when needed. The host went above and beyond to accommodate all our needs. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebecca F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Comfortable, cozy, peaceful. We had a good night's rest at Summer Place Guest House. Everything was beautifully neat and well-maintained. The hosts were friendly and kind, and their dogs are so beautiful 🥰.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Amazing. This was an absolutely awesome place. Location was perfect, accommodation was excellent, host was friendly and very accommodating, the view and vibe was superb. I will definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Really accommodating host and a lovely and quiet place to relax. Big garden to take some walks under the trees. Also, the rooms are very clean and the host was really friendly and helpful with anything needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Heerlik. Kort aircon. Baie lekker. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sou egter graag lugversorging in die kamer wou sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker gewees. Was baie verras met die kamer wat ons gekry het. Baie netjies en het sy eie kombuis gehad. Ons was vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gekuier. Met loadsheading het Ruth vir ons die generator laat hardloop om 'n bietjie TV te kon kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria H
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Plek bietjie klein vir lang verblyf, oornag of op die meeste 3 dae. Baie netjies en baie mooi, gasvryheid uitstekend. Ruth uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1036, gedeelte 2, Valley Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c3f48179258806e13689bf9a74dd7ce4cae19b1dc78a6c79ff6076cd80245b5039e93466752095e48243d084730d0372655?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Lot 1036/2 Portion 2 Valley Road 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.051216478017 30.214816557008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang