Summer Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
morne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Vanessa K - Des 2021
Algehele gradering
It was very nice.
Motsumi M - Mei 2019
Algehele gradering
The place is clean and the bedrooms are beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die plek is skoon en slaapkamers pragtig.
Lieflike slaapkamers. Vriendelike personeel en eienaar is baie behulpsaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Esther M - Sep 2019
Algehele gradering
The place is very nice.
Rhulani T - Mei 2018
Algehele gradering
A very nice and excellent place (holiday home).
Nicolese S - Jan 2016
Algehele gradering
Netjiese, ruim huis maar ligging swak en in onveilige area.
Summer Place se terugvoer
Hi
Ek beantwoord graag die resensie van Nicolese Siemelink. Summer Place is ’n ruim, goed geprysde, selfsorg vakansie woning met 5 slaapkamers elk met hul eie badkamer en wat ideaal is vir ’n groep vriende of familie om saam vakansie te hou. Dit het duur meubels en ons linne is van baie hoë gehalte soos vereis deur die hotel bedryf. Summer Place het nog nooit inbrake of swak resensies ontvang nie. Ons het wel ’n paar weke gelede ’n “geyser” vervang en ongelukkig het die loodgieters een van die pype nie mooi vasgemaak nie en het daar weer water gedrup. Dit is egter nou herstel. Wat die area betref is daar mooi en netjiese huise en ook ’n paar huise wat aandag kort soos in enige area in Suid Afrika. Ek het die gaste self ontvang en nie slegs die hek oopgemaak nie. Die TV in die sitkamer en in een van die slaapkamers het DSTV. Daar is nie in elke kamer ’n TV nie en is ook nie so gelys by Lekker Slaap nie. Dit is jammer dat hulle hul dag gevul het met die opstel van alles wat volgens hulle te kort skiet, tot self die buitemure, en vergeet het om lekker te slaap, op buiten gewoon goeie beddens, en vakansie te hou in ’n netjiese ruim huis met al hul vriende of familie. Ek kan u verseker dat ek al van ons eie spesiale gaste daar onthaal en self saam met hulle daar geslaap het en almal was nog altyd baie tevrede en vol lof.
Jammer ek kon nou eers die kommentaar deurstuur. Dankie vir u geduld.
Groete
Marnene
Cheryl W - Apr 2014
Algehele gradering
Best vacation ever.
Siphiwe N - Mrt 2014
Algehele gradering
Great Place and location
Lees meerSalvatore L - Sep 2013
Algehele gradering
Very nice and excellent place - wouldn't mind visiting again...
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelstraat 124, Numbi Park, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang