Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Rocks 10

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Des 2024 tot 12 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin-straat 61, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Summer Rocks 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo Beach. Die woonstel spog met lieflike uitsigte oor die see en die getypoel.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat vir 2 kinders geskik is. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien in die kombuis en 'n etenstafel met sitplek vir 6 langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.

Die leefarea lei na die balkon waar daar 'n buite-etenstafel vir 6 gaste en 'n uitsig oor die see is. Daar is ook 'n gasbraai en gemeenskaplike swembad.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Colin-straat 61, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin-straat 61, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e7d23dc089b7569e6600be7a0dabd956b7146ea01c271b7812d550c42010bb843a34b40767319f586c42902199376dd5fea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 61 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8310991 30.3987036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang