Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Rocks 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-weg 61, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Summer Rocks 14 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks op die seefront in Uvongo. Dit is aan KwaZulu-Natal se Suidkus.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n tripelstapelbed vir kinders. Die ander badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Daar is 'n etenstafel vir 4 lansgaan. Die sitarea het sitplek en 'n TV met DStv.

Die ruim balkon het 'n pragtige see-uitsig.

Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe soos die braai-area, stoep op die dak en swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 356

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Colin-weg 61, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summer Rocks 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-weg 61, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89292fed671a9e6aba7be437504d4c8a873aa2840d3fa40137398713108e5d43db60f011163b7b4f799b9864ed423918f0a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 61 Colin Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.831089703628 30.399013725913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang