Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Rocks 22

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R840 administrasiefooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef en moet aan die besturende agent betaal word.
Daar is ook 'n opsionele skoonmaakfooi van R200 per diens.
Indien gaste wil DStv kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring. DStv Explora-dekodeerders kan ongelukkig nie gekoppel word nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-straat 61, Summer Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a2ff620f31f9621558a7129abd8e0c8209515148cbfb1ac26bc2e9d0a8a2d804068ef8227f278dfd6f4353a00f07a902c75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 61 Colin Street Summer Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.831202947527 30.399141093143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang