Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Rocks 28

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Anecke V
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Uitsig onverbeterlik, algeheel fantastiese plek. Het die mooiste uitsig gehad. Die woonstel is ruim en die kuierarea is 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Lang verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2022

Dit is 'n baie lekker plek om te bly, baie spasie en 'n mooi uitsig. Die geyser was ongelukkig stukkend die eerste aand, hulle het eers die volgende dag kom herstel. Die kombuistoerusting kort definitief aandag, maar andersins was dit lekker dankie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barry V
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Dit was een van die beste vakansies ooit en die plek is baie mooi. Summer Rocks 28 was een van die beste plekke wat ons al by gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Summer Rocks 28
Hi Barry, Dankie vir jou mooi review. Ek is bly jy het dit geniet, hoop om jou weer te sien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 61, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a4dd2a075f7eeb3b8eaab3e7b45635a55b3aec977ca09cb6b1b0d7e963784d49755d5b87dde98b1ef2a30f5a27e894e599a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 61 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.831054394375 30.398824941139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang