Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Rocks Unit A

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.8
Zelda C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantasties! Ons het ons verblyf baie geniet. Die woonstel is baie netjies, skoon en gerieflik. Met 4 tieners in die woonstel was daar genoeg plek vir almal sonder om in 'n ander persoon se pad te wees. Sal definitief teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Pragtige woonstel met uitsig. Daar is nie WiFi beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avril S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Lekker, skoon en netjies. Ons het regtig baie lekker gebly. Woonstel is groot en ruim, baie netjies en bevat alles wat ons nodig gehad het plus meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Was okey-erig. Yskas maak nie koud nie. Kokkerotte.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2022

Ons vakansie was heerlik en die woonstel se ligging is perfek. Ons het heerlik vakansiegehou en die woonstel is loopafstand van die strand en heerlike eetplekke. Die woonstel is ruim en die balkon is ideaal vir 'n heerlike braai en skemerkelkies. Ongelukkig het die woonstel onderhoudwerk nodig in die badkamers en slaapkamers. Die hoofslaapkamer se badkamerkassie se materiaal is vrot van baie vog en die kamerkaste se deure kan nie toemaak nie en staan die hele dag oop a.g.v. die pressed wood wat vrot is. Dit was nogal opvallend en irriterend en onnet. Die ketel is ook baie oud en was vuil en die aansitskakelaar het op die eerste dag gebreek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Gina
Summer Rocks Unit A
Thank you for your review. Unfortunately a few weeks prior to your arrival the entire apartment flooded out, which has caused the wood in all the bedroom cupboards and bathroom at the bottom to swell. We are in the process of obtaining quotations to have this repaired. The kettle has since been replaced.

Elik O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2021

Was baie lekker. Volle uitsig oor die see, het elke dag walvisse gesien en dolfyne, baie veilige plek gewees en mens het gemaklik gebly. Sal weer teruggaan die keer net vir 'n langer tyd.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 295
R1 295 R1 101
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 295
R1 295 R1 101
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGCVNgoRLX8tnL8ewGawNOvYbEeFafI5sbxepi7BV0PND1d1Not?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R1 101 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 61 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.831111973489 30.398872550349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang