Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Tides

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 63, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Summer Tides is 'n oordstyl-eiendom wat selfsorgverblyf in Gordonsbaai bied, hierdie hawedorpie het 'n verskeidenheid restaurante en winkels langs die strandpad. Vir die meer avontuurlustiges bied ons 'n wye verskeidenheid opwindende buitelugavonture en sportsoorte.

Die hele eiendom kan tot 20 mense akkommodeer, verblyf word gebied in 4 selfsorgwoonstelle, ideaal vir 'n klein gesin en die hoofhuis wat ideaal is vir 'n groter groep familie of vriende.

Die woonstelle is almal gemeubileer met óf koningingrootte- óf dubbelbeddens en beskik oor badkamers wat toegerus is met óf 'n stort óf 'n bad. Dié woonstelle is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n privaat patio of balkon en deel 'n tuin en swembad.

Die hoofhuis het slaapplek vir 8 gaste en is volledig toegerus vir selfsorg. Die hoofhuis het ook toegang tot die tuin en gedeelde swembad. Al die eenhede, insluitend die hoofhuis, het 'n platskerm-TV en toegang tot gratis WiFi. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n privaat ingang na die eiendom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Boundary-weg 63, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 63, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce8c04ee8d139e37d964950e134a635d5f461280f7e713d0ca8a70bed434fa141bfd243e915cb4369116d3208ceb85dd58c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag (plek vir 2) 63 Boundary Road Gordon’s Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158217 18.8822473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang