Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Villa

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Linette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Rustig, netjies en baie lekker gebly. Was baie vriendelik ontvang. Plek was uiters netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Summer Villa
Hi Linette, Ek is so dankbaar vir jou wonderlike review, ons het dit baie geniet om julle te hos. Dankie dat jy alles so mooi netjies gelos het. Ons hoop om julle weer te sien. Lekker dag Dankie Crystal

Pieter S
1 nag
4.6
Feb 2025

'n Houthuisie teen die berge. Pragtige ruim houthuis met al die geriewe. Daar is ook 'n stoep met 'n pragtige uitsig van die vallei en berge. Hulle kan wel op 'n paar dinge verbeter. Die badwater was bruin, daar was nie handseep of ys vir 'n drankie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Summer Villa
Hi Pieter, Dankie vir jou tyd om Summer Villa te hersien, ons is bly dat jy van ons houtchalet met moderne geriewe gehou het. Ons vra om verskoning vir die gebrek aan seep, dit was ons fout. Die badwater wat bruin was, is te wyte aan die plantwortels van ons bergstroom wat die water kleur. Ons water word weekliks vars gepomp en word nie gebleik nie. Ons lewer wel ys by die kajuit af indien versoek, maar nadat jy dit onder ons aandag gebring het, sal ons kyk om dit by te voeg voor inklok. Dankie. Ons hoop om jou binnekort te sien. Geniet 'n wonderlike dag. Crystal

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Crystal
Summer Villa
Hi Ewain, Thank you for your wonderful review of Summer Villa, it was lovely hosting you and your partner. It is great to hear that you enjoyed the peace and quiet; we were happy to be able to share it with both of you. I noticed that on 3 of our categories, namely, value for money, cleanliness, and location, we received a 4. We are always looking at how we can improve. If you have any suggestions on how we can improve the above score and take it to a five, I would love to hear your feedback. We hope to see you again. Thank you. Have a wonderful day! Crystal

Dfl Electrical Repairs And Project L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Des 2024

Okay. Probleem met water. Wasbak water. Bad water het net van die 1 aand reg uit geloop. Beddens nie gereed met aankoms nie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Crystal
Summer Villa
Hi Dfl Electrical Repairs & Project, Dankie vir jou tyd om ons te beoordeel @ Summer Villa. Ons vra om verskoning dat die kamers nie gereed is vir jou aankoms nie. Ons was nie bewus daarvan dat terwyl jy by ons gebly het jy probleme met die badkamer se dreine ervaar het nie. Wees asb. verseker dat as ons geweet het, ons dadelik die saak sou hanteer het. Ná jou vertrek het ons eers agtergekom dat daar 'n verstopping was wat veroorsaak het dat die water uiters stadig dreineer. Ons vra opreg om verskoning vir die ongerief wat dit vir jou en jou gesin moes veroorsaak het. Ons hoop om jou weer te sien, en ons sal poog om op te maak vir jou vorige ervaring by ons. Dankie Crystal

Johnathan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

A little piece of heaven. Such a wonderful getaway, with everything you need to relax, get away from the busyness of so-called normal day-to-day living. The view is incredible, and the farm feel is something to experience over and over again. We cannot wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Summer Villa
Hi Johnathan, Thank you for your amazing review, we appreciate you taking the time to let us know how you experienced your time @ Summer Villa. We're happy you enjoyed our beautiful view, and the escape from day to day life. We really enjoyed your stay with us, and we cannot wait to welcome you back. See you & your family soon

Quinn C
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2023

Skoon eenheid, lieflike uitsig. Die huis is ruim en knus en die kaggel was so welkom op die lieflike, mistige, reënerige nag - die hout en vuuraanstekers 'n plus - dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Crystal
Summer Villa
Hi Quinn, Baie dankie, dat julle die tyd gevat het, om ons te laat weet hoe julle ons cabin ervaar het. Ons is bly dat julle die kaggel en cabin geniet het, die vuur is altyd lekker vir n lieflike atmosfeer, veral op n reënerige nag. Ons het dit geniet om julle te host.

Delmarie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Rustig en stil. Ons het net een nag oorgeslaap. Baie goed ingerig, baie meer as wat jy gewoonlik in 'n self-catering kry. Vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Summer Villa
Hi Delmarie, Baie dankie vir jou mooi boodskap, ons is bly dat julle saam met ons n nag gebly het. Ons probeer altyd om seker te maak, dat daar alles is, wat selfsorg maklik sal maak, soos n paar speserye, haardroer en vuuraanstekers. Ons het ook nou n warm buite stort, wat oor die berge kyk. Lekker week

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Crystal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Witwater, Leeuwekloof-plaas, Erf 5, Mosselbaai, 6499, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18088206da7cbfaee3a787de7f435de210397271c849af729ac681d66e6ca4c93df65be9cc263962d85b563fa05209e756fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 5 mense 7 5 1 5 R328, Witwater Leeuwekloof Farm, Portion 5 6499 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.937290200239 22.04535690338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang