Summer Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Crystal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Johnathan P - Mrt 2023
Algehele gradering
A little piece of heaven.
Summer Villa se terugvoer
Hi Johnathan,
Thank you for your amazing review, we appreciate you taking the time to let us know how you experienced your time @ Summer Villa. We're happy you enjoyed our beautiful view, and the escape from day to day life. We really enjoyed your stay with us, and we cannot wait to welcome you back. See you & your family soon
Linette D - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies en baie lekker gebly.
Quinn C - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon eenheid, lieflike uitsig.
Summer Villa se terugvoer
Hi Quinn,
Baie dankie, dat julle die tyd gevat het, om ons te laat weet hoe julle ons cabin ervaar het. Ons is bly dat julle die kaggel en cabin geniet het, die vuur is altyd lekker vir n lieflike atmosfeer, veral op n reënerige nag. Ons het dit geniet om julle te host.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Delmarie K - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Summer Villa se terugvoer
Hi Delmarie,
Baie dankie vir jou mooi boodskap, ons is bly dat julle saam met ons n nag gebly het. Ons probeer altyd om seker te maak, dat daar alles is, wat selfsorg maklik sal maak, soos n paar speserye, haardroer en vuuraanstekers.
Ons het ook nou n warm buite stort, wat oor die berge kyk. Lekker week
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R328, Witwater, Leeuwekloof-plaas, Erf 5, Mosselbaai, 6499, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang