Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerfields Rose Retreat and Spa

Tentekamp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Ongelooflik rustig. Wonderlik om omring te wees met soveel boomsoorte en 'n fantastiese ervaring met die rivier so in sig en naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benieke L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Such a haven and spoil! We just love Summerfields! Tranquil location, privacy, great food, friendly faces and all the comforts you could want - sheer bliss!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Gerieflik en rustig. Baie skoon, netjies en baie rustig en mooi as jy net wil ontspan is dit perfek. En tog is Hazyview ook baie naby indien jy wil uitgaan. Die kliëntediens is uitstekend. Net 'n klein ding wat kan verbeter: die kelners by die River Cafe, kan meer aandag gee aan hul kliënte. Twee keer het ons net kos ontvang, en hul was nie weer by ons tafel om te hoor of ons nog iets wou hê of alles reg was met die kos nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R4 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a6964864710fdf2943f86dcfa975127988ece1996a1a217994aebf5ed18ef7814343121a6e3093e1b5337b9853e271f8910?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 990 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Off the R536 Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -25.040235809295 31.085068136445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang