Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerhill Estate culinary retreat

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Belvedale-weg 9, Cowies Hill, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 380 R2 142 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Summerhill Estate Culinary Retreat is in Cowies Hill geleë, tussen Pinetown en Durban, en kyk uit oor Durban CBD en die Indiese oseaan. Die gastehuis is op 'n eiendom van 13 000 vierkante meter geleë, so daar is genoeg ruimte om te ontspan en genoeg privaatheid te hê.

Alle kamers is individueel gemeubileer en versier. Elke kamer beskik oor individuele lugversorging, WiFi, TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, kroegie en 'n en suite-badkamer.

Summerhill Estate bied die LivingRoom vir aandete en die kroeg, wat perfek is vir aandete of 'n drankie in 'n ontspanne atmosfeer. Daar is 'n swembad op die perseel wat oor die stad Durban uitkyk en gaste kan op 'n helder dag wonderlike uitsigte oor die see geniet. Wasgoeddiens is ook beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Spaans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Summerhill
Estate

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Belvedale-weg 9, Cowies Hill, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summerhill Estate culinary retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 380
R2 380 R2 142
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 380
R2 380 R2 142
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Belvedale-weg 9, Cowies Hill, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05f303497938a2b88c3462e92b4c6940595924f212711e79bb1a02c5dba19917ba3493c83c1cd686d123c1a4f62ebf2e8ac3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 380 nouVanaf R2 142 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 9 Belvedale Road Cowies Hill 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -29.826987 30.892819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang