Summerhill Estate culinary retreat
Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Belvedale-weg 9, Cowies Hill, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 380R2 142 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Summerhill Estate Culinary Retreat is in Cowies Hill tussen Pinetown en Durban met 'n uitsig oor Durban se middestad en die Indiese Oseaan. Dit is op 'n perseel van 13000 m² en daar is oorgenoeg plek om in privaatheid te ontspan.
Al die kamers is uniek ingerig. Elke kamer beskik oor lugversorging, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kroegie en 'n en suite-badkamer.
Summerhill Estate bied LivingRoom vir aandete en het 'n kroeg op die perseel waar gaste ook aandete kan eet of iets drink en die ontspanne atmosfeer geniet. Daar is 'n swembad op die perseel wat 'n uitsig oor Durban bied en op 'n helder dag pragtige uitsigte oor die see bied. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Summerhill
Estate
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Belvedale-weg 9, Cowies Hill, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summerhill Estate culinary retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cowies Hill Pinetown Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Belvedale-weg 9, Cowies Hill, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang