Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerhill Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Manfred R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very nice accommodation located in a nice surrounding 10 minutes out of the town. We again enjoyed our stay in Summerhill Guest Farm! It is a bit like a botanic garden, with lots of greenery and many trees providing plenty of shade, which we especially enjoyed on hot days. There are also nice small animals, which is perfect to see for children, various braai areas, and a nice pool. We have been there 4 times and every time we had really good holidays there. Bob and Wendy are always very friendly and informative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Vriendelike plaas, heerlike ontbyt. Vriendelik ontvang en ons het vir 1 aand oorgeslaap - sou graag heelwat langer wou bly. Baie mooi tuin en gastehuis goed toegerus. Besonderse handdoeke. Heerlike onybyt gehad met lekker koffie

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Pragtige omgewing. Baie lekker ontspan en heerlike ontbyt gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga F
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2023

Die eenheid waarin ons gebly het was vuil. Oppervlaktes was nie afgevee nie, die ketel is aangepak en was jare laas aan die buitekant afgevee. Al die plug skakelaars is vuil gevat. Die stort se drein is vol hare. Die bank se bekleedsel is vol kolle. Op die foto's lyk dit mooi, en as jy na die prys kyk, het ek nie die verwag nie. Hierdie is glad nie R2000 'n nag werd nie, ek het verstaan dis 'n 4-ster maar dis 'n 3-ster.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Wendy
Summerhill Guest Farm
Dear Olga, I don't think you are reviewing the correct Guest House. We are not 4 stars, we are a 3-star. Our price was not R2 000.00 per night but R1 550.00 with breakfast. Besides that, we pride ourselves on our cleanliness and attention to detail. I can assure you, you have not reviewed our Guest House. Regards, Wendy

Jaco P
1 nag
5.0
Des 2022

Baie lekker, goeie ervaring. Goeie ligging, rustige plek. Pragtige tuin - sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willeatha M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Sien sterre. Summerhill Guest Farm is regtig 'n "hidden gem". Ek het 'n baie aangename kuier gehad. Wendy en Bob was baie gasvry en vriendelik. Die swembad was veral heerlik. Ek sal beslis aanbeveel en weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Beautiful and relaxed stay! Bob and Wendy were very friendly and accommodation. Beautiful views of the mountains, just up the road and out of the town which is great! So many areas to walk around in and look at, beautiful maintained gardens and different animals to go look at. We could have easily spent another day there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2022

Heerlike, rustige plek met gasvrye ontvangs. Vier baie lekker nagte by Bob en Wendy gekuier. Gasvry ontvang, Bob het moeite gedoen om die omgewing aan ons bekend te stel en baie belang gestel in ons as gaste. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dh W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Geniet Bolandse gasvryheid! Ons het heerlik gekuier, die tuin is 'n lushof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luca H
1 nag
4.6
Jul 2021

Heerlike, veilige tuinhuisie vir enkelreisigers. Ek het heerlik alleen gebly in die Lavender Cottage, wat ek sou aanbeveel. Privaat, veilig, met uitsigte van die Hexrivierberge. Tog naby die hoofhuis, so 'n mens voel nie te alleen nie. Fantastiese ligging - 5 minute van Worcester se winkels af, maar weggesteek in 'n geheime vallei, waar mens kan draf, die Karoo Botaniese Tuin besoek, en berge bekyk. Heerlike ontbyt, vriendelike honde, goeie diens, veilige privaatheid en pragtige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brandwacht-pad, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4b04fc467d0bd638c9675047c51c9cf9e89290e9badf9fd796dd7f5cc72de8279738b040688a6f0e5e3b72de5e6c096052b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Brandwacht Road Worcester 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.600685 19.422103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang