Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerhill Guest Lodge

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Wezlee B
1 nag
1.0
Feb 2024

Not a good experience at all. Infested with bats. Could not sleep. When I complained, it was said to me that bats are part of nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Sharmane M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jun 2023

Nie wat ons verwag het nie. Die eenheid was onnet toe ons ge-arriveer het, 'n hopie vullis het nog by die agterdeur gelê wat die skoonmakers vergeet het om uit te vat. Daar was dooie vlieë in die borde toe ek dit uit die kas gehaal het om te eet. Nie genoeg opskepbakke is voorsien nie asook 'n paar ekstra koffiebekers sou ook help. Daar is nie selfoonopvangs in die huis nie en ons het ook gesukkel om die volgende dag (Saterdag en die dag van my skoon-ma se begrafnis) opvangs te kry om vriende te laat weet waarheen om te ry om ons te kry. Ek kon ook nie die aanwysings deurgestuur kry wat Mark die vorige dag vir my gestuur het nie. (Ek verstaan dat die selfoonopvangs nie die verantwoordelikheid van die eienaar is nie, maar dit was 'n probleem om aanwysings aan die ander mense te gee).

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mandy L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jan 2022

Affordable for business travel for workers - service was good and very accommodating. Affordable. Great service. Management very accommodating in assisting with extras.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Baie lekker gewees, eers gereën en toe halfuur na ons daar aangekom het, het begin dit sneeu. Baie mooi en skoon, dis 'n pragtige wêreld en maklik om te vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2020

Beste plek om af te sonder. Baie oorspronklike akkommodasie (perdestal) - iets anders. Lekker om weg te kom van die wêreld se luukses. Al die basiese goed is daar wat jy nodig het. Die bestuurder is voorwaar ’n aanwins vir die plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Casper K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2020

Lekker op die plaas. Rustig plek. As jy op soek is na stilte en sit en niks doen. Dan is die net die plek vir jou.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Ware rus vir jou siel. Die hele plaas opset wat omskakel is in netjiese leefeenhede, skep 'n verrassende atmosfeer wat saam met die natuurskoon en vars lug 'n plek skep waar enige moeë reisiger se siel rus en vrede vind. Om 'n lang rit op te breek met 'n oornag-hawe met Summerhill, het vir ons meer gegee as wat ons verwag het. As jy een is vir die eenvoud van menswees en so bietjie will breuk met die gemak van die lewe wat mens so as vanselfsprekend aanvaar, is 'n dag of twee by Summerhill net die terapie vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 3 van Summer Hill Plaas, New Hanover, 3230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALUEMlydRFfkdve8JWQByCMC4eT9m134NdxHicoDQjjLewcNEdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 Portion 3 of Summer Hill Farm New Hanover 3230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -29.296657750222 30.482172478946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang