Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerhill Self-Catering Apartments

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Willie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie netjies en het op baie kort kennisgewing gehelp. Plek was baie netjies. Baie dankie vir die vriendelikke ontvangs op so 'n kort kennisgewing. Beveel die plek baie hoog aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shavonne
Summerhill Self-Catering Apartments
Thank you very much for the wonderful review. We look forward to accommodating you and your family again in the future.

Lynette V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Heerlik gebly, ligging uitstekend en baie netjies en skoon. Ons het heerlik daar gebly. Stapsfstand van strand, winkels en restaurante. Baie vriendelike gasvrou en ons het alles gehad wat nodig was. Sal Summerhill Self-Catering Apartments definitief aanbeveel en sal self weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shavonne
Summerhill Self-Catering Apartments
Hi Lynette Dankie vir die vriendelike woorde. Ons het dit geniet om jou as ons gas te he en sien uit daarna om jou binnekort terug te verwelkom.

Yolande M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Gasvrou is 'n ongelooflike aanwins vir die besigheid. Baie vriendelik en my vinnig tuis laat voel. Was 'n vinnige bespreking aangesien die ander gastehuis waar ek bespreek het, vergeet het om te merk dat hul vol is en ek toe nie verblyf gehad het nie. Hierdie instansie kon my vinnig help. Alhoewel ek voel die spasie was baie klein vir die prys, was dit skoon, gerieflik en veilig en het ons baie lekker geslaap. Ons sal altyd weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shavonne
Summerhill Self-Catering Apartments
Thank you very much for your review. We look forward to accommodating you again in the future.

Tariq F
1 nag Besigheidsreis
3.2
Jan 2024

Apartment was clean, neat, and had everything we needed. In 20 characters? Really?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Shavonne
Summerhill Self-Catering Apartments
Thank you for your review, Tariq Fensham. We look forward to accommodating you again in the future.

Leonie C
1 nag
5.0
Apr 2022

Dit was 100% vir wat ek wou gehad het. Al wat sleg was is die boom se vruggies wat op my kar geval het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elginette H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

It was very lovely. Nice and quiet, very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maggie B
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Des 2022

Fantastic if you are with friends or alone. Not so much with family. Lots of club music and main road noise. Also very hot and can't close the windows for noise because there is no air-conditioning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Andrea J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

It was a short one night stay, the room was very neat and clean and the host very friendly and professional. On arrival we were informed that as there were no other guest we had been upgraded to a better room for no additional cost. This was greatly appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shavonne
Summerhill Self-Catering Apartments
Thank you Andrea for your fab review, so glad you enjoyed your stay at Summerhill. Kind regards, Shavonne/Owner

Charmaine A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Ongelooflik mooi. Baie oulike plek, naby die see en winkels, baie nice ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shavonne
Summerhill Self-Catering Apartments
Wow, a 5-star review. Thank you Charmaine, we strive for excellence for all our guests at Summerhill. Kind regards, Shavonne

Colin O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2021

Awesome stay and the facilities were excellent. Very good environment and location is good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shavonne
Summerhill Self-Catering Apartments
Thank you Colin, for fantastic review. We look forward to welcoming you at Summerhill again in the near future. Kind regards, Shavonne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shavonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Francis-rylaan 172, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a70f154f2b131110893c1d4291a8b6626339bb1faaf3f12e87cf9c2d455dd0115ab677953f08894f985a919ad2691215952?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 172 St Francis Drive St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.16753513802 24.828526452382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang