Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerplace Game Reserve

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 4 Jan 2025 tot 28 Feb 2025.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkrivierweg, Summerplace-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 320 R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Summerplace Game Reserve is een van Suid-Afrika se top bergfietsrybestemmings. Hiér kan jy na die bos ontsnap en die buitelug geniet.

Verblyf word in 12 verskillende eenhede gebied en sal aan elkeen se behoeftes voldoen, aangesien dit ideaal vir paartjies en groot groepe is. Elke eenheid sluit 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitarea in. Daar is 'n selfsorgopsie en 'n opsie waar alle etes ingesluit is.

Gaste kan The Bike Village-swembad of die gemeenskaplike sitarea geniet. Konferensiegeriewe en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Aktiwiteite op Summerplace Wildreservaat sluit fietsry en voetslaan in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dean L
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, amazing. Incredible. The staff are all amazing. The accommodation was excellent. Beautiful surroundings. Great food. An all-a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Janine B
Saam met vriende
5.0
Heerlike ontspanne naweek! Heerlike naweek by 'n pragtige plaas. Ons kon ook op die grondpad met ons sedanmotor gery het. Het heerlik ontspan op die s...
Sien meer
Jan 2025
Charlene T
Saam met vriende
5.0
Die Shed bied oorgenoeg spasie vir 4 en ons het heerlik op die stoep gekuier. Rustig, stil, lekker.
Jan 2025
Tracey J
5.0
Exceptional! The most special find I have made in years. Just incredible. The accommodation, the food, the service were all superb. I w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Nyumani M
Gesin met klein kinders
5.0
Overall stay was excellent. The game reserve is beautiful, clean, and quiet. We had fun, and the kids enjoyed the stay. The house's sol...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Melkrivierweg, Summerplace-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Summerplace Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R1 320
R 1 320 R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 320
R 1 320 R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkrivierweg, Summerplace-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31bd677b4ab49a38e3e9ade8a7cda0132469467639d52e32f71271b80070b886a3246d77b59a082333e3514ce1ed0ce22d79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 320 nouVanaf R880 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Melkrivier Road Summerplace Farm 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.126976801956 28.1908858384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang