Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerset Place Country House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Desiree M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfect paradise. It was absolutely amazing. The accommodation at Summerset Place Country House was fantastic, with a very large room. The food was simply amazing. Perfect for a quiet, quick getaway. We were on our motorcycle, literally an hour and a half away from home. Will most definitely return and make use of the day spa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Veilig, netjies en personeel is tops. Dit was ons 3de keer, en elke keer was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa & Morne
Summerset Place Country House
I would just like to take a moment to thank you for staying with us at Summerset Place. We are feeling blessed to have hosted you as our guest again. Please do keep safe and we do hope that you will visit us again in the future. Kind regards, Annah & Summerset Place Team

Michelle F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Excellent destination. Very kind and helpful staff, very clean and comfortable room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa & Morne
Summerset Place Country House
Good day Michelle, I do hope you are well. I would just like to take a moment to thank you for staying with us at Summerset. We are very happy to read that your stay was such a wonderful one and that the team at Summerset Place exceeded your expectations regarding service and friendliness. Please do keep safe and we hope that you will visit us again in the future. Warmest regards, Summerset Place Team

Thato T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Memorable. They run the place like a 7-star hotel. They really go above and beyond for every single guest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa & Morne
Summerset Place Country House
Good day, I do hope you are well. I would just like to take a moment to thank you for staying with us at Summerset Place this last week. We are feeling blessed to have hosted you. Very happy to read that your stay was such a wonderful one and that the team at Summerset Place exceeded your expectations regarding service and friendliness. Warmest regards, Summerset team.

Karl V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rustig netjies skoon. Baie netjies en kliëntediens is baie goed. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa & Morne
Summerset Place Country House
Very happy to read that your stay was such a wonderful one and that the team at Summerset Place exceeded your expectations regarding service and friendliness . Please do keep safe and we hope that you will visit us again in the future. Kind regards, Annah & Summerset Place Team

Johann M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Oornagverblyf gedurende 'n familiebyeenkoms in Bela-Bela. Ons het baie lekker gebly, behalwe vir die volgende: Die kragopwekker het nie ingeskop Sondagoggend nie. Ons moes vroeg uit en kon dus nie stort nie. Bestuur het geen verskoning of rede aangebied nie. Ons vriende in nr 7 het nie warm water gehad nie. Die vereiste om eers inspeksie te doen in die kamer gedurende uitboek word nie goed ervaar nie. Geen ander gastehuis het dit van ons vereis oor die afgelope drie jaar nie. Bestuur het ons besonderhede ontvang. Ander gastehuise bied twee bottels water (omtrent 300 ml) gratis aan. Hier moes ons R20 betaal. Geen water in die yskas nie. Vir die prys wat gevra word is bogenoemde sake 'n teleurstelling.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christa & Morne
Summerset Place Country House
Goeiedag Johann Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Dit spyt my dat sekere items gedurende julle verblyf vir julle onaanvaarbaar was en ons hoop om met julle terugvoer dit te kan verbeter sodat ander gaste nie ook dit so ervaar nie. Ter vinnige verduideliking: 1) Ons kragopwekker word nie aangeskakel tussen 23:00 en 06:00 nie. Daar is wel battery ligte in die kamers. Ons sal wel die kragopwekker vir 24 uur laat werk vir gaste met spesiale behoeftes bv suurstof masjiene ens. 2) Die water en ander items in ons kamer yskaste is wel betaalbaar en jou keuse om dit te gebruik of nie. Dit is 'n manier om ons tariewe bekostigbaar te hou en ek dink jy sal met my saamstem dat ons tariewe baie billik is en vergelyk goed met ander 4 ster gastehuise in ons klas. 3) Kamers word vinnig nagegaan voor vertrek nie net vir ons voordeel nie maar ook vir julle eie. Ons het al kliënte gekry wat items soos vuurwapens en juwele in bedkassie laaie vergeet het en dit kan ongelukkig nie met koeriers rond gestuur word nie. Jy sou ook sien by jou aankoms is daar 'n inventaris lys wat jy kon nagaan en dit is om seker te maak dat dit wat ons in die kamers het in dieselfde toestand is vir die volgende betalende kliënt. 4) Die warm water situasie in kamer 7 het ek tans geen verduideliking nie behalwe dat die kliënt voor en na julle nie warm water probleme gehad het nie. Dit is moontlik dat die termostaat vir daardie oomblik gedurende beurt krag nie weer aangeskakel het nie en ons sal dit deeglik nagaan. Ons hoop om julle weer te kan huisves en moet asb. nie huiwer om my persoonlik te kontak as jy dalk die aangeleentheid verder wil bespreek of spesiale reelings wil tref vir 'n volgende bespreking nie. Ons doen dit graag. Vriendelike groete Morne Strydom

Thabang W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Serene place with great service. The cleanliness was appreciated. The Saturday braai dinner under the stars at Summerset Place Country House was amazing. House services - please get a new iron or clean the current one. Bathroom soaps/shampoo could be in small separate packages. Overall, I thoroughly enjoyed the stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Besonderse goeie diens. Ons het net een aand oorgeslaap. Die kliëntediens was uitstekend en die verblyf baie netjies en gerieflik. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa & Morne
Summerset Place Country House
Middag Reinhardt. Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir ons 'n resensie te laat, dit word waardeer. Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het vir jul oornag behoeftes. Dit was 'n voorreg om die 2 van julle as ons gaste te huisves en te onthaal. Baie bly om te hoor ons gasvryheid en ontbyt het julle geniet. Ek hoop om julle sommer vinnig weer hier as ons gaste te verwelkom. Wees veilig en geniet 'n heerlike dag. Vriendelike groete, Christa en Summerset Place personeel.

Louw J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Rustige, veilige, netjiese blyplek. Vriendelike, baie behulpsame staff. Skoon, netjiese en goeie kwaliteit kamers. Stil en rustig vir 'n goeie nagrus. Sluit uitstekende ontbyt in. Restaurant met voldoende spyskaart vir ander etes op perseel. Effens duur oor naweekaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Héérlike aandete en ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa & Morne
Summerset Place Country House
Middag Karen. Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het vir jul oornag behoeftes. Dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om die 2 van julle as ons gaste te huisves en te onthaal. Dankie dat jy tyd gemaak het om vir ons 'n resensie te plaas. Ek hoop om julle sommer vinnig weer hier as ons gaste te verwelkom. Wees veilig en geniet 'n heerlike dag. Vriendelike groete, Christa en Summerset Place personeel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christa & Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 220
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bospoort-plot 13, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10ea7d332c559c9931c1698461389d6503ca9a8515a5215985f6d91adf18fd1c550881c0ac511f718bea61eb857467aa2aa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 13 Bospoort Plot Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.860910122182 28.295436948537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang