Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerset Place Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bospoort-plot 13, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 220 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Summerset Place Country House is aan die voet van die Waterberge geleë en is langs ’n privaat wildreservaat in Bela Bela. Hierdie verblyf is ideaal vir gesinne, enkelreisigers of sakereisigers.

Verblyf word in 12 kamers gebied en daar is slaapplek vir 26 gaste. Elke eenheid het lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot ’n swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, pooltafel, tafeltennis, veerpyltjiebord en ’n gelisensieerde kroeg.

Summerset Place Country House bied ’n heerlike Bosveld-omgewing met maklike toegang tot Modimolle, Pretoria en Johannesburg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Desiree M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect paradise. It was absolutely amazing. The accommodation at Summerset Place Country House was fantastic, with a very large room. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Elise B
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, netjies en personeel is tops. Dit was ons 3de keer, en elke keer was tops.
Mrt 2024
Michelle F
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent destination. Very kind and helpful staff, very clean and comfortable room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Thato T
Saam met lewensmaat
5.0
Memorable. They run the place like a 7-star hotel. They really go above and beyond for every single guest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Thabang W
Gesin met klein kinders
5.0
Serene place with great service. The cleanliness was appreciated. The Saturday braai dinner under the stars at Summerset Place Country ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christa & Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bospoort-plot 13, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Summerset Place Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bospoort-plot 13, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10ea7d332c559c9931c1698461389d6503ca9a8515a5215985f6d91adf18fd1c550881c0ac511f718bea61eb857467aa2aa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 13 Bospoort Plot Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.860910122182 28.295436948537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang