Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerview Boutique Hotel & Conference

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gaunt-laan 1, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Summerview Boutique Hotel & Conference is in die welige voorstede van Bryanston in Johannesburg geleë, en bied gerieflike verblyf vir uitstappies saam met familie en vriende, of romantiese wegbreek.

Verblyf word gebied in 14 gastekamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met WiFi, lugversorging, 'n kluis vir waardevolle items, ondervloerse verhitting, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die hotel bied 'n swembad, braaigeriewe, 'n restaurant en kroeg op die perseel, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek vir gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Summerview Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Gaunt-laan 1, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Summerview Boutique Hotel & Conference het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gaunt-laan 1, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefdff4a5dbc85e160b00a8b0c8018e27021c969332492c883dfeb7325ed77827dd2f118680edf7954b2efa16d6ddf4d24d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 1 Gaunt Avenue Bryanston 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.0726429 27.9943856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang