Summerview Guest Lodge
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapel-weg 34, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Summerview Guest Lodge is 'n manjifieke oord-styl gastehuis op 'n groot, privaat landgoed. Daar heers 'n tropiese atmosfeer met bekoorlike sierfonteintjies. Summerview is spesifiek ontwerp vir die oordeelkundige sakereisiger wat die noorde van Johannesburg besoek en op soek is na eksklusiewe, privaat verblyf.
Al die eenhede is groot, ten volle toegeruste suites met 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n lieflike badkamer. Elke eenheid het 'n groot sitkamer met klassieke, elegante meubels en 'n ten volle toegeruste kombuis. Sommige van die chalets het 'n patio met braaigeriewe.
Ons is in Bryanston geleë, een van die luukste woonbuurte in Sandton. Hierdie uitstekende ligging bied maklike toegang tot al die hoofpaaie en is ook naby Montecasino, Fourways, Sandton, Sandton Centre, Johannesburg, Randburg en Midrand. Dit is ook naby eksklusiewe winkelsentrums en meer as 70 top-restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Chapel-weg 34, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
- Gaste dink Summerview Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapel-weg 34, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang