Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerville Place

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Arnold D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Summerville Place near Addo Elephant Park offers first-class accommodation! Accommodation Quality: Our stay at Summerville Place was nothing short of first-class. The amenities were incredibly comfortable, making our experience truly delightful. The rooms were well-appointed and clean, and provided a cosy atmosphere, perfect for relaxing after a day of exploring Addo Elephant Park. Proximity to Addo Elephant Park: One of the standout features of Summerville Place is its proximity to Addo Elephant Park. This made our excursions to the park convenient and hassle-free, allowing us to maximise our time enjoying the wildlife and natural beauty of the area. Hosts: Rodney and his wife are undoubtedly the nicest hosts we have ever encountered. Their warm hospitality and attentiveness made us feel right at home. They went above and beyond to ensure our stay was comfortable and memorable. Special Touches: A delightful highlight of our stay was the abundance of a variety of citrus fruits provided by the hosts. We were not only treated to fresh citrus daily but were also generously offered some to take home, adding a sweet and personal touch to our experience. Overall Experience: Our 3-day stay at Summerville Place was nothing short of perfect. The farm setting added a peaceful and rustic charm to our visit. The weather was perfect throughout our stay, enhancing our enjoyment of the beautiful surroundings. In conclusion, we highly recommend Summerville Place to anyone visiting the Addo Elephant Park area. The exceptional hospitality and comfortable and convenient accommodation made our trip truly unforgettable. We look forward to returning in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gasvryheid, behulpsaam en net lekker plaasmense. Baie dankie aan Rodney en Nicky vir julle gasvryheid en die 4 nagte se verblyf op julle sitrusplaas, tydens oestyd. Ons het baie lekker gekuier en 'n onvergeetlike tyd in die Addo Olifantpark gehad. Dankie Rodney vir al jou inligting en padaanwysings, veral deur al die "stop en go" padwerke. Ons sal julle plek sterk aanbeveel by enige toekomstige gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Very comfortable and well-appointed. Helpful hosts, very knowledgeable about the local area. Most enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie vriendelike gasheer en skoon blyplek. Baie goed ontvang deur die gasheer en baie lekker oornag slaapplek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard N
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Skonerus. Die verblyf was great, ruim, skoon, wens ons het tyd gehad vir 'n 2de aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Heerlik gebly! Die drie aande op die sitrusplaas was heerlik. Dit was skoon, gerieflik en baie veilig. Die kort stukkie grondpad was in 'n goeie toestand ten spyte van al die reën. Daar is voorsiening gemaak vir die kragonderbrekings en ons is ook op hoogte gehou van die skedule. Addo Olifant Park is ongeveer so 20 minute se ry. Baie dankie aan die eienaars vir al hul gasvryheid! Ons het die tydjie daar baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Summerville bied alles en nog meer. Rodney ons voor ons aankoms al voorsien van nodige inligting om die veiligste pad te ry en vir ons 'n band uit PE gebring na skade in Baviaanskloof. Die vriendelikheid en diens was opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendre J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Baie aangename oornagverblyf gehad by Summerville Place. Ons is hartlik ontvang en het die veilige, netjiese plekkie baie geniet. Sal beslis aanbeveel vir enigeen in daardie geweste. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heine M
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Dis 'n pragtige plek wat aan al ons behoeftes voldoen het. Die plek het 2 slaapkamers waar mense privaat kan slaap en dit was vir ons belangrik in ons keuse van 'n plek. Summerville is pragtig binne-in asook buite en is baie goed toegerus. Rodney en Nicki het ons so gasvry ontvang. Nicki het voor die tyd aanwysings gestuur hoe om by die plaas uit te kom en dit het baie gehelp. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oskopweg, Rhodene Plaas, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2bc74048da7c64d5b4ddcc6b0c877b49d8226974718f9ca115c53ea490f7d56b662786a34e076d4b5d613d202717603f4b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 Oskop Way Rhodene Farm 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.494372894031 25.582568911215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang