Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerville Place

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oskopweg, Rhodene Plaas, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Summerville Place bied verblyf in 'n rustige selfsorgkothuis op 'n sitrusplaas in die Sondagsriviervallei. Die plaas is sowat 15 min vanaf Kirkwood en 20 min se ry vanaf die Addo Olifant Nasionale Park.

Dié kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, en toonbank met stoeltjies toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek. Buite is daar ingeboude braaigeriewe. 'n Toesluitmotorhuis met 'n afstandbeheer is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Arnold D
Gesin met tieners
5.0
Summerville Place near Addo Elephant Park offers first-class accommodation! Accommodation Quality: Our stay at Summerville Place was no...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Werner D
Gesin met tieners
5.0
Gasvryheid, behulpsaam en net lekker plaasmense. Baie dankie aan Rodney en Nicky vir julle gasvryheid en die 4 nagte se verblyf op julle sitrusplaas, ...
Sien meer
Jun 2024
Anne B
Saam met vriende
5.0
Very comfortable and well-appointed. Helpful hosts, very knowledgeable about the local area. Most enjoyable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Maria V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gebly! Die drie aande op die sitrusplaas was heerlik. Dit was skoon, gerieflik en baie veilig. Die kort stukkie grondpad was in 'n goeie toest...
Sien meer
Jun 2023
Marcia B
Saam met vriende
5.0
Summerville bied alles en nog meer. Rodney ons voor ons aankoms al voorsien van nodige inligting om die veiligste pad te ry en vir ons 'n band uit PE ...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Oskopweg, Rhodene Plaas, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Summerville Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oskopweg, Rhodene Plaas, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2bc74048da7c64d5b4ddcc6b0c877b49d8226974718f9ca115c53ea490f7d56b662786a34e076d4b5d613d202717603f4b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 Oskop Way Rhodene Farm 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.494372894031 25.582568911215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang