Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerwood Country Estate & Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Altea B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Clean comfortable stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lekke, netjies en vriendelike diens! Ons gasvrou, Dorothy, het deurentyd kontak met ons gehou aangesien ons laterig aangekom het. Vriendelike ontvangs. Verblyf was skoon en netjies. Selfs die verwarmer was aangeskakel aangesien dit al koel in die Vrystaat begin word het. Die KitKat was 'n onbetwisbare lekkerte. Baie dankie aan almal vir jul vriendelike en puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorothy
Summerwood Country Estate & Guesthouse
Linda - Hoop ons sien julle weer in die Vrystaat.

Ronéll M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Uitstekende kliëntediens deur Dorothy - voel tuis nog voor jy arriveer. Ek sal vir seker weer hier tuisgaan as ek in Bloemfontein moet oornag. Dorothy het kontak gemaak voor ons vlug na Bloemfontein. Toe ons geland het, het sy verneem of ons veilig is en die ligging aangestuur. Verwelkoming by die gastehuis was opreg, mens voel dadelik tuis. Mal oor die landelike gevoel. Aangesien ons by Tempe moes wees, was hierdie die beste plek om te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
1.4
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Daleen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Perfekte pitstop op pad na die see. Dorothy was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben J
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers was netjies en skoon en ruim. Sal definitief die plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2022

Familiebespreking. Summerwood is 'n absolute pragtige plekkie met die lekkerste buite-area en ruim eenhede. Die dekor is baie mooi gedoen, kompleet met sjokoladetjies op die bed en blomme in die bad. Die eienaars is vreeslik vriendelik en gasvry en laat 'n mens welkom voel. Alhoewel etes nie verskaf was nie, het die gasvrou ons voorsien met meer as genoeg eetgery, 'n braaier, bakke ens. Al die yskaste en toerusting werk goed, en die komberse is uit die hemel. Die enigste ding wat regtig pla, is die gehalte van die bedmatrasse. Ek het opgestaan met 'n stywe nek, 'n grommige man en 'n jong atleet wie se rug seer was in die oggend. Dit was ongelukkig die hoofoorsaak dat ons die kuiertjie kortgeknip het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dorothy
Summerwood Country Estate & Guesthouse
Goeiedag Ek is regtig jammer om te hoor van ons matrasse. Ek het met die gastehuis juis 25 jaar waarborg matrasse, eendvere duvet binnegoed en katoen perkal linne aangekoop vir die gerief van my gaste. Groete Dorothy

Jors V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Baie lekker. Netjies, skoon en baie gasvry. Baie gasvry. Alles is op sy plek. Alles is skoon en werk. Niks is te veel gevra. Gaan beslis weer daar bly. Jy voel ook veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dorothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 8, Mimosapark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe80891a0ebf93f2f39106e1a13271a2671803c5813115725ea8b304e72b51a0f8fb90354b156e001ac8769f75cf3881fb488?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Plot 8 Mimosapark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.00494543193 26.215296685696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang