Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerwood Country Estate & Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 8, Mimosapark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Summerwood Country Estate & Guesthouse is 4 km buite Bloemfontein op die R700 Bultfonteinweg en spog met 'n uithaler-tuin en 'n ontspanne, plattelandse atmosfeer.

Verblyf is beskikbaar in 5 gerieflike kamers wat individueel versier is. Daar is 4 dubbelkamers en 1 gesinseenheid. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Summerwood Country Estate & Guesthouse spesialiseer in troues, sakefunksies, jaareindfunksies, verjaarsdagpartytjies, kombuistees, ooievaarstees en konferensies.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Michelle T
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Baie lekker gebly. Baie mooi plek.
Okt 2024
Altea B
Saam met vriende
5.0
Clean comfortable stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Linda B
Saam met lewensmaat
4.8
Lekke, netjies en vriendelike diens! Ons gasvrou, Dorothy, het deurentyd kontak met ons gehou aangesien ons laterig aangekom het. Vriendelike ontvangs...
Sien meer
Apr 2024
Linda B
Saam met lewensmaat
4.6
Baie tuis gevoel. Stil, rustige en veilige omgewing. Vriendelike ontvangs. Buigsaam met aankomstyd omdat ons so ver gereis het. Ekstra bederf was die ...
Sien meer
Okt 2024
Ronéll M
Saam met vriende
4.6
Uitstekende kliëntediens deur Dorothy - voel tuis nog voor jy arriveer. Ek sal vir seker weer hier tuisgaan as ek in Bloemfontein moet oornag. Dorothy...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dorothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Erf 8, Mimosapark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Summerwood Country Estate & Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 8, Mimosapark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe80891a0ebf93f2f39106e1a13271a2671803c5813115725ea8b304e72b51a0f8fb90354b156e001ac8769f75cf3881fb488?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Plot 8 Mimosapark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.00494543193 26.215296685696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang