Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summit Place Guest House

Gastehuis
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Swembadkant Dubbel
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelkamers langs die swembad het koningingrootte-beddens. Dit is die kleinste kamers, maar is helder, ruim en het lieflike swembad- en tuin-uitsigte. Elke kamer het elk direkte toegang tot die swembad en is dus ideaal vir gaste wat wil ontspan en swem. Verder is daar 'n en suite-badkamer met 'n stort, lessenaar en stoel, platskerm-TV, DStv, yskassie, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Ekstra persoon in die kamer betaal R800 per dag.
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R300 per dag.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R800 per dag.
Tariewe sluit ontbyt uit.
Ontbytpryse is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tuin-Ateljee
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Garden Studio is ’n gerieflike gemeubileerde kamer wat direk na die tuin lei. Dit kan apart bespreek word of met die Garden Cottage skakel en sodoende ’n groot tweeslaapkamer-eenheid te vorm. Die tuinateljee het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n outydse badkamer met 'n stort, 'n TV, DStv, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Ekstra persoon in die kamer betaal R800 per dag.
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R300 per dag.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R800 per dag.
Tariewe sluit ontbyt uit.
Ontbytpryse is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Swembadkant Hoofsuite
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Daar is lugversorging, 'n lessenaar, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die badkamer het 'n moderne uitleg met 'n aparte bad en stort, dubbelwasbak en toilet. Die kamer kyk direk oor die swembad uit en het ook 'n pragtige tuin-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Ekstra persoon in die kamer betaal R800 per dag.
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R300 per dag.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R800 per dag.
Tariewe sluit ontbyt uit.
Ontbytpryse is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Grand Terrace Suite
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim, warm kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n rusbank. Daar is 'n platskerm-TV, DStv, koffietafel, tafel en stoele waar gaste kan eet of werk, 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad, én 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is. Die patio-deure bied toegang tot 'n balkon met sitplek. Dit kyk uit oor die swembad en op die berg.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Ekstra persoon in die kamer betaal R800 per dag.
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R300 per dag.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R800 per dag.
Tariewe sluit ontbyt uit.
Ontbytpryse is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Terrace Suite
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gerieflike kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n rusbank. Daar is 'n platskerm-TV, DStv, koffietafel, tafel en stoele waar gaste kan eet of werk, spieëltafel, 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad, én 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is. Die patio-deure bied toegang tot 'n balkon met sitplek wat 'n kafee-atmosfeer skep. Dit kyk uit oor die swembad en op die berg.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Ekstra persoon in die kamer betaal R800 per dag.
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R300 per dag.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R800 per dag.
Tariewe sluit ontbyt uit.
Ontbytpryse is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Berg Terras Suite
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is aan die einde van die terras en het 'n pragtige berg-uitsig vanaf 'n privaat balkon. Die ruim slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, lugversorging, 'n rusbank, koffietafel, etenstafel vir 2, werklessenaar/spieëltafel en 'n platskerm-TV. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en het 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond en yskassie. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Ekstra persoon in die kamer betaal R800 per dag.
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R300 per dag.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R800 per dag.
Tariewe sluit ontbyt uit.
Ontbytpryse is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tuinkothuis met Sitkamer
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tuinkothuis is volledig vir selfsorg toegerus. Die kothuis het 3 vertrekke en sy eie ingang. Die ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, lugversorging en lei na die privaat onderdak-patio. Die badkamer het 'n wasbak, aparte bad en stort. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, vierplaatstoof en oond. Die ruim sitarea het 'n tafel met 3 stoele, groot rusbanke en 'n TV. Dit lei na die onderdak-patio met 'n privaat uitsig oor die tuin. Die tuinkothuis kan saam met die tuinateljee bespreek word om 'n groter eenheid te vorm.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Ekstra persoon in die kamer betaal R800 per dag.
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R300 per dag.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R800 per dag.
Tariewe sluit ontbyt uit.
Ontbytpryse is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit-weg 15, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9316ce85c5e69b9ea79ffe10eb91364af73bb29a50743d26903849aae99364493a4c9628708fc8913525a8f66dff589dbb8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 15 Summit Way Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.035726911129 18.430194356379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang