Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summit Place Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Marlene M
1 nag
4.4
Okt 2021

Great! It is a beautiful setting. I truly enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2017

Rustig en gerieflik. Ons was baie verras oor die ligging. Die gastehuis is baie sentraal en die meeste Constantia to do's is regtig om die draai. Jy voel baie veilig en daar was altyd iemand aan diens, wat baie vriendelik en hulpvaardig was. Regtig waarde vir geld, ons sal vir seker teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Robyn
Summit Place Guest House
Dear Joanne, Thank you so much for your review. We look forward to welcoming you back to the guesthouse. Warm regards, Summit Team

Joline R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Uitstekend met fantastiese ligging en baie mooi. Dit was 'n uitstekende ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
Summit Place Guest House
Thank you for your review. Once again thank you for choosing Summit Place Guesthouse for your stay in Cape Town, the Summit Team would like to host you again for your next visit. Warm regards, The Summit Team

Nicolene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2015

Lieflike plek en gesellige atmosfeer! Ons het baie lekker gebly en die atmosfeer geniet. Netjiese verblyf en lieflike uitsig oor die tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
Summit Place Guest House
Thank you so much for your review. We hope to accommodate you again in the near future. Regards, Summit Team

Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2015

Pragtige huis en tuin. Personeel baie vriendelik en bekwaam. Ons het heerlike verblyf geniet. Die huis en tuin asook die omliggende omgewing is pragtig. Die wynplase in die onmiddellike omgewing is beslis ook die besoek werd. Sal verseker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
Summit Place Guest House
We hope you are well. Thank you so much for your wonderful review. We enjoyed having you stay with us at Summit Place Guesthouse. It was great to have had the pleasure of meeting you. We hope to see you again in the near future.

Lizette J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2015

Sjoe, uit die boonste rakke! Was so verslae oor hoe mooi die plek is! Ek het so lekker in styl gebly en gestort en geslaap was ongelooflik. Ek kan net baie baie dankie sê. Eks terug volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
Summit Place Guest House
We hope you are well. Thank you so much for your wonderful review. We enjoyed having you stay with us at Summit Place Guesthouse. It was great to have had the pleasure of meeting you. We hope to see you again in the near future.

Johann L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2015

Was regtig wonderlik gewees. Beveel hierdie plek aan. Het dit baie geniet en mense was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Arina T
Kort verblyf
4.4
Okt 2014

Baie vriendelike ontvangs, pragtige tuin en omgewing. Gevoel dat meer aandag aan detail gegee moet word.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Robyn
Summit Place Guest House
Your comments are well appreciated by all of us here at Summit Place Guest House. It was an absolute pleasure hosting you and your family. Best regards, the Summit Team.

Eliane G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2014

Lovely garden and pool. Friendly service. Place a bit remote. Room simple but spacious and clean. The location is nice but you need a car as the area of Constantia is huge! For breakfast I missed some plain natural yoghurt. Service was a bit slow if you are in a hurry. The linen in the cupboard was not freshly washed (it should be washed for every new client). The room was simple, spacious and clean. The garden and the pool are lovely. We enjoyed walking through the vineyards nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Robyn
Summit Place Guest House
We hope you are well. Thank you so much for your wonderful review. We enjoyed having you stay with us at Summit Place Guesthouse. It was great to have had the pleasure of meeting you. We hope to see you again in the near future.

Thys P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2014

Twee aande oorgeslaap. Ons het die hoof-suite aan die swembad se kant bespreek teen R800 pp/dag (sonder ontbyt!) en by ons aankoms gesê ons is "opgradeer" na die tuin-ateljee, wat ek na ons verblyf gesien het net R525 pp/dag is. Ons is nie die verskil terugbetaal nie, wat net gewoon oneerlik is.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit-weg 15, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9316ce85c5e69b9ea79ffe10eb91364af73bb29a50743d26903849aae99364493a4c9628708fc8913525a8f66dff589dbb8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 15 Summit Way Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.035726911129 18.430194356379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang