Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summit Place Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit-weg 15, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Summit Place Guest House is 'n luukse 4-ster gastehuis wat aan die einde van 'n doodloopstraat in die hartjie van die Constantia Valley Wynstreek geleë is. Die ligging is stil en ook baie sentraal tot al die groot besienswaardighede in Kaapstad. Daar is 'n wye verskeidenheid goed versierde kamers waarvan sommige panoramiese berguitsigte het.

Summit Place Guest House beskik oor 8 eenhede en bied slaapplek aan 18 gaste. Alle kamers is goed ingerig, lig en lugtig, met en suite-badkamers. Hulle het ook groot kaste, 'n kluis, gratis onbeperkte WiFi en 'n verskeidenheid satellietkanale op 'n platskerm-TV. Die selfsorgwoonstelle het goed toegeruste kombuise met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en alle toebehore en breekware. Alle kamers en woonstelle is toegerus met komplimentêre tee, melk, suiker en koffie.

Die kamers en suites van die Summit Place Gastehuis grens aan sy sentrale swembad, en word omring deur groen tuine.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Gaste kan daguitstappies geniet om die geskiedenis van Suid-Afrika se oudste wynboustreek te ontdek. Verskeie natuurroetes en skilderagtige natuurskoon is naby.

Ons is in die hartjie van die skilderagtige Constantiavallei-wynlande geleë, naby Bergvliet, Tokai, Wynberg, Bishopscourt en Nuweland. Geleë slegs 20 min vanaf die V&A Waterfront en Tafelberg, 15 min vanaf Muizenberg strand en 5 minute of minder na die Vineyards - Uitsig, Buitenverwachting en Groot Constantia. Ook net 5 min vanaf die Amerikaanse ambassade.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Summit-weg 15, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Summit Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit-weg 15, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9316ce85c5e69b9ea79ffe10eb91364af73bb29a50743d26903849aae99364493a4c9628708fc8913525a8f66dff589dbb8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 15 Summit Way Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.035726911129 18.430194356379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang