Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun Acres Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden Plaas, erfdeel 19, Dinokeng-wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Sun Acres Farm bied 'n gesinsvriendelike oord in die malariavrye Dinokeng-wildreservaat. Hierdie plaas is 40 minute se ry vanaf Pretoria-Noord, 1 uur vanaf Johannesburg en 7 km vanaf Camp Discovery.

Daar is verskeie eenhede wat elk gemaklike beddens het. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite op die plaas en gaste kan na diere kyk, veerpyltjies gooi en die oerwoudgimnasium geniet. Daar is 'n swembad en die kamp bied slaapplek aan tot 15 gaste met 5 verskillende eenhede. Daar is 'n sonkragstelsel, 'n kroeg langs die swembad met bordspeletjies, 'n TV met DStv en Netflix en 'n veerpyltjiebord. Gaste kan hul eie drankies by die swembad geniet en daar is WiFi, bomas en braaigeriewe.

Gaste kan selfry- of begeleide wildritte geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Welgevonden Plaas, erfdeel 19, Dinokeng-wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden Plaas, erfdeel 19, Dinokeng-wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82bc76751e0bfa9a5210c884ae4af8631ae381018f7279ed897daa6fa5c930375c4e628a8bbc6e3ac8ef6b86601c90db4589?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) Welgevonden Farm, portion 19 Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.341050483688 28.407569494831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang