Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun-decked Tranquillity

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Wishbone North 460B, Lynwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sun-decked Tranquility is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid geleë op die eienaar se eiendom, geleë in 'n rustige area in Lynwood, Pretoria, en is binne maklike bereik van die N1, Menlo Park-skole, WNNR Internasionale Konvensiesentrum en die Universiteit van Pretoria. .

Dié eenslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit het 'n volledige badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyttoonbank met stoele. Boonop is daar ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis strek na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n WiFi-geaktiveerde TV met IPTV en volledige DStv ingerig is. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en 'n toegewese lessenaar.

Die woonstel is bo geleë met 'n aparte ingang en beskik oor 'n buite-dekarea wat ideaal is vir skemerkelkies of om bloot te ontspan. Gaste kry veilige oop parkeerplek op die perseel.

'n Beginnerspakkie word voorsien vir gaste se gerief, en daar is 'n kafee sowel as verskeie restaurante binne maklike bereik van die eiendom. Die nabygeleë Hazelwood-mark vind elke Saterdag plaas terwyl die Gautrein-bushalte ook 'n entjie weg is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • The Wishbone North 460B, Lynwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Sun-decked Tranquillity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Wishbone North 460B, Lynwood, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79b0996bd5fa93ad911c392ed4bba6139cfcad269f061af2b7a9ccfdf134c25292c04e907b183c4e9da91ca0e14c5e5c0a85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 460B The Wishbone North Lynwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.768071100147 28.269689320238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang