Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun Hill Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laboriestraat 11, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 R553 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sun Hill Cottage is 'n bekoorlike kothuis in 'n stil straat in die Paarl. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek of werksuitstappie. Dit is perfek geleë binne loopafstand van winkels, restaurante en die Laborie Wine Estate.

Dié eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n enkelbed of 'n bababed op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tweesitplektafel waar gaste hul maaltye of 'n lieflike boek kan geniet. Die eenheid beskik oor 'n TV en 'n verskeidenheid boeke.

Die eenheid lei na 'n klein privaat binnehof met 'n piekniekbankie. Veilige parkeerplek is voor die binnehof se hek beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
1 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sun Hill Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Germarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Laboriestraat 11, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sun Hill Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laboriestraat 11, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf145c9700e45642927993102e8c12084f4300695c5f9643b8e2036822d811136e55ff09a1b43f1643e00681734753be10142?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 11 Laborie Street Courtrai 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.767751920217 18.957617593425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang