Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun Karros Daan Viljoen Game Park

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Engela F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Hoogtepunt van my Namibië vakansie. Ons het so lekker gebly by Sun Karros Daan Viljoen Wildtuin. Die wild was amazing, die plek is so mooi skoon en mens kon net lekker ontspan. Die personeel was baie behulpsaam en ons het baie lekker geëet in die restaurant. Ek sal beslis die plek aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Baie goeie diens en puik kos. Waarde vir geld en sal weer daar gaan tyd spandeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

One night camping and game spotting. The camping facilities were simply excellent. We had our own private bbq, toilet, shower and wash up facilities. We saw plenty of giraffe, kudu, warthogs, baboons, ostrich, wildebeest, some springbok and some smaller deer. It was good for 1 night, and if we were able to do a small hike than 2-3 nights would have been better. 2 nights is probably about right perhaps, as there are no significant predators within the park. So depends why you have gone there. We had a good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda O
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Rustige kampplek. Baie netjiese kampgeriewe. Storte loop net moeilik uit aangesien daar geen skuins vloer is nie. WiFi baie beperk!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Astrid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Charming little nature reserve close to Windhoek. Beautiful small nature reserve, ideal for hiking and a little game drive. Lovely cottage, but the bathroom was not clean. There was hair in the drain and mold on the wall in the shower. I accidentally broke a glass in the bathroom. The broken glass was removed, but I still found a lot of glass splinters on the washbasin after cleaning. The restaurant offers a very limited menu, with no starters at all. The healthy breakfast is perfect, and the staff in both the restaurant and the reception are professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Blandine M
1 nag
4.2
Aug 2024

Relaxing getaway. Had an amazing time. The staff was super friendly. Rooms were spacious and clean. Baboons are a nuisance, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan U
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Pragtige plek, lekker atmosfeer, wonderlike geriewe, skoon, netjies. Ons het heerlik hier gebly op pad terug na Suid-Afrika en was eintlik baie verbaas dat daar so min vakansiegangers was, want dit is 'n lieflike plek met uitstekende geriewe en wonderlike personeel. Ons is spyt dat ons nie langer kon bly nie maar Daan Viljoen Game Park sal weer vir ons sien. Hoogs aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2023

Kamers baie luuks. Baie lekker plekkie, rustig en in die natuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Baie goed ingerigte kampplekke met eie ablusie. Net buite Windhoek. Ons het 2 nagte hier gebly, en dit was heerlik en gerieflik. Twee goed om in ag te neem: 1. Bobbejane kom elke oggend en aand verby en is mak en sal enigiets vat wat hulle dink kos is - tot my elektriese ketel. So alles moet agter slot en grendel wees. 2. Nêrens in die bespreking is ek attent gemaak dat daar 'n bewaringsfooi en voertuigfooi addisioneel aan die Park betaal moet word nie!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Des 2023

Personeel nie baie behulpsaam nie. Restaurantpersoneel het geen opleiding nie. Kampplekke baie skuins met min of geen skadubome.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 510
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 510
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C28, D1526-afdraai, Daan Viljoen, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArxEZB8exCHeTxTnhQ8XbbeaceTmkZ7JtP4tJC8Ia8ofe6SjRPt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 C28, Turn off D1526 Daan Viljoen 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.53777 16.945697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang